Namakwalewerik

Die Namakwalewerik (Spizocorys sclateri) is 'n skaars, endemiese standvoël en gedeeltelike nomade in dorre Nama-Karoobossieveld met 'n voorkeur vir klipvlaktes.

In Engels staan die voël bekend as die Sclater's lark. Die voël se status is byna-bedreigd.

Namakwalewerik
Namakwalewerik
S. sclateri (regs)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sclateri
Binomiale naam
Spizocorys sclateri
(Shelley, 1902)
Namakwalewerik
verspreiding

Identifikasie

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 21 gram. Die voël is kompak met 'n stewige snawel. Dit is geelbruin met 'n kenmerkende traanmerk onder die oë. Dié voël verskil van die Woestynlewerik deurdat dit nie 'n kuif het nie.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Namakwalewerik IdentifikasieNamakwalewerik Sien ookNamakwalewerik BronneNamakwalewerik VerwysingsNamakwalewerik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierVerkoueLiewe HeksieKlereGeslagsgelykheidLuislangeSuikerbekkiesPoesMondKoos KombuisAlliterasieBloedingAfkortingAborsie in Suid-AfrikaRolprentAfrikaanse TaalmonumentKakiebosChemiese elementHenry MurraySirkusDoopSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WoestynBipolêre gemoedsteuringRudi ClaaseVigsNedersettingElizabeth II van die Verenigde KoninkrykWinnie Madikizela-MandelaOrkney Snork NieLys van konings van IsraelSelfmoordRugby, WarwickshireJeuksiekteRobbeneilandKrokodilWayback MachineTweede VryheidsoorlogGNU/FDL-lisensieBuffelWortelGrondsoorteJavaScriptKlavierMaroela MediaSteenkoolRassisme in AfrikaPaddaPrimêre sektor van die ekonomieMaagKondensasiePoësieWikipediaMierleeuGeestesteuringNeurenberg-verhoreAnette EngelbrechtSomerPaarl GimnasiumArgitektuurYsterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOntkiemingOseaanbesoedelingMensSkerpioenRookgewoonteApostelSowjetunieNylrivier (Suid-Afrika)Toekoms van die AardeKarooNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More