Namakwa-Ghieliemientjie

Die Namakwa-ghieliemientjie (Namaquacypris hospes) is 'n varswatervis wat in die Oranjerivier onder die Augrabieswaterval voorkom.

In Engels staan die vis bekend as Namaqua barb.

Namakwa-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Namaquacypris
Spesie:
N. hospes
Binomiale naam
Namaquacypris hospes
(Barnard), 1938
Sinonieme
  • Barbus hospes Barnard
  • Enteromius hospes (Barnard)
  • Pseudobarbus hospes (Barnard)

Voorkoms

Die vis het 'n slanke lyf met die dorsale vin agter op die rug en die stertvin is diep gevurk. Die bek is klein met twee pare baarde om. Die vis is gryswit of wit oor sy hele lyf en die vinne is kleurloos. Die vis word tot 75 mm groot.

Habitat

Die vis leef in oop water in die hoofstroom en vreet soöplankton en waterinsekte.

Bewaring

Die vis word bedreig maar trek voordeel uit die feit dat water meer konstant vloei in die Oranjerivier as gevolg van die groot hidroëlektriese skemas in die Gariepdam en Vanderkloofdam.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Namakwa-Ghieliemientjie VoorkomsNamakwa-Ghieliemientjie HabitatNamakwa-Ghieliemientjie BewaringNamakwa-Ghieliemientjie Sien ookNamakwa-Ghieliemientjie BronNamakwa-Ghieliemientjie Eksterne skakelNamakwa-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpysverteringstelselRudi ClaaseVoedselkettingPeriodieke tabelTafelbergPad na jou hartPlae van EgipteAarde se atmosfeerSkisofrenieMuskeljaatkatTweede VryheidsoorlogAtmosfeerDrie-eenheidSimboolVarkKonsonantVierkantswortelEngelsWoordeboek van die Afrikaanse TaalBybelDansInentingNeerslagTweede WêreldoorlogDesmond TutuVoortrekkermonumentSokkerNatuurrampSeekoeiWikiquoteMetaalLimfvatstelselGrondwet van Suid-AfrikaVoedingHartYsterMangelSkuinsstreepLiewe HeksieSeksuele opwekkingTradisionele literatuurMIVAfleiding (taalkunde)SpringbokMassaBlaarOnderwerp (taalkunde)Rob HersovTermiese geleidingsvermoëAardeVergelykings (taalkunde)LSpoorvervoer in Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidLys van bekende Suid-AfrikanersMensNaaldekokerWater (molekuul)BateHartseerLabia (geslagsdele)CholeraGriepBysteekSwart menseEienaamOnomatopeeVeelvoudige sinKommunikasieWapen van Suid-AfrikaSinoniemRefentse MorakeAanpassingskapasiteitHondeklipbaaiInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGrondbesoedelingAfrikaanse Taalmonument🡆 More