Nalolo

Die Nalolo (Ecsenius nalolo) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

In Engels staan die vis ook bekend as Nalolo blenny.

Nalolo
Nalolo
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Ecsenius
Spesie:
E. nalolo
Binomiale naam
Ecsenius nalolo
Smith, 1959

Identifikasie

Die vis word tot 5 cm lank. Sy lyf is ligbruin aan die bokant en lig aan die onderkant. Daar is wit kolletjie sop die agterste helfte van die lyf. Daar is ook 'n kenmerkende, horisontale bruin stippellyn agter die oog. Die kieudeksels is bedek met klein bruin kolletjies.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 3 tot 20 m diep is. Hulle is alleenlopend en sku, en word op die koraalkoppe aangetref. Die visse vreet alge en klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Nalolo IdentifikasieNalolo Sien ookNalolo BronNalolo Eksterne skakelNalolo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelBesemElektrisiteitsvoorsieningMusiekDroomLettergreepInsekHoërskool OuteniquaHoofpynFrankrykKoolhidraatAllan BoesakTasché BurgerNederlandsOseaanbesoedelingKwaggaKoos du PlessisTweede WêreldoorlogHennie MaasVerkleurmannetjieKunsmatige algemene intelligensieAngina pectorisYstertydperkSpinnekopPesachGriekse mitologieKlawers (speelkaarte)HartversakingEekhoringHomofoonKoos KombuisPampoentjiesKriekMierleeuSlawernyRassismeGawes van die Heilige GeesBeesOmtrek, oppervlakte en volumeBetonCSSSeksuele opwekkingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeslagsgelykheidJavaScriptStilleweGetalSwartwitpensAluminiumNicola HanekomDansVerkleinwoordLugbesoedelingBruin menseSuikersiektePlantHeuningbyBernice WestBosvarkEkonomie van Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieLandbouVergelykings (taalkunde)Jode in Suid-AfrikaHoofstadMoedersdagProsaProstaatkankerMantisSkisofrenieBeesvleisVlagterminologieKarlien van Jaarsveld🡆 More