Nagasaki (長崎市, Nagasaki-shi?) (luister (hulp·inligting)) is die hoofstad en die grootste stad van die Nagasaki Prefektuur in Japan.
Dit was voorheen deel van die Nisjisonogi-distrik. Dit was in die 16de eeu die middelpunt van Europese invloed. Nagasaki het tydens die Eerste Chinees-Japannese Oorlog en Russies-Japannese Oorlog 'n belangrike basis van die Japannese vloot geword.
Nagasaki 長崎市 | |
---|---|
Kernstad | |
Stad Nagasaki | |
Ligging van Nagasaki in die Nagasaki-prefektuur | |
Ligging van Nagasaki in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 32°47′N 129°52′O / 32.783°N 129.867°O | |
Land | Japan |
Gebied | Kioesjoe |
Prefektuur | Nagasaki-prefektuur |
Oppervlak | |
• Totaal | 338,72 km2 (130,78 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 459 198 |
• Digtheid | 1 120,1/km2 (2 901/vk. myl) |
Poskode | 850-8685 |
Skakelkodes | 095 |
Boom | Triadica sebifera |
Webwerf | http://www1.city.nagasaki.nagasaki.jp |
Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Nagasaki die tweede stad ter wêreld wat deur 'n Amerikaanse atoombom aangeval is.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nagasaki, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.