Nadine Gordimer

Nadine Gordimer (1923 – 2014) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van hoofsaaklik Engelse romans en toneelstukke.

Sy wen die Booker-prys in 1974 en die Statebondprys in 2002. In 1991 wen sy die Nobelprys vir Letterkunde en word die eerste Suid-Afrikaner en eerste vrou in 25 jaar om die prys te wen.

Nadine Gordimer
Nadine Gordimer
Nadine Gordimer in 2010
Gebore20 November 1923
Sterf13 Julie 2014
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepSkrywer
Bekend virThe Conservationist
Burger's Daughter
July's People
EggenootGerald Gavron (1949–?; geskei; 1 kind)
Reinhold Cassirer (1954–2001; sy dood; 1 kind)
ToekenningsBooker-prys (1974)
Nobelprys vir Letterkunde (1991)
Statebondprys (2002)

Persoonlike lewe

Gordimer is op 20 November 1923 in Springs, destyds in Transvaal, gebore. Haar pa, Isidore Gordimer, was van Joodse en Litouse afkoms en haar ma, Hannah "Nan" (Myers) Gordimer was van Londen en ook van Joodse afkoms. Sy begin van jongs af skryf en haar artikels is reeds op 15-jarige ouderdom gepubliseer in 1937, 'n kortverhaal. Op 16-jarige ouderdom, het sy haar eerste fiksie verhaal gepubliseer.

Gordimer het vir 'n jaar studeer by die Universiteit van die Witwatersrand. Sy het nie haar graad klaar gemaak nie, en Johannesburg toe getrek in 1948.

Sy sterf op 13 Julie 2014 op 90-jarige ouderdom in haar slaap by haar huis in Johannesburg. Oor haar lewe het sy 'n totaal van 15 romans, 12 bundels kortverhale en 'n hele aantal nie-fiksie geskryf. Haar boeke is in 40 tale wêreldwyd gepubliseer.

Publikasies

Romans

Nadine Gordimer 
Foto van Nadine Gordimer
  • 1953 The Lying Days
  • 1958 A World of Strangers
  • 1963 Occasion for Loving
  • 1966 The Late Bourgeois World
  • 1970 A Guest of Honour
  • 1974 The Conservationist – gesamentlike wenner van die Booker-prys in 1974
  • 1979 Burger's Daughter
  • 1981 July's People
  • 1987 A Sport of Nature
  • 1990 My Son's Story
  • 1994 None to Accompany Me
  • 1998 The House Gun
  • 2001 The Pickup
  • 2005 Get a Life
  • 2012 No Time Like the Present

Ander werke

  • 1973 On the Mines
  • 1986 Lifetimes Under Apartheid
  • 1983 "Choosing for Justice: Allan Boesak" (dokumentêr met Hugo Cassirer)
  • "Berlin and Johannesburg: The Wall and the Colour Bar" (dokumentêr met Hugo Cassirer)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Nadine Gordimer Persoonlike leweNadine Gordimer PublikasiesNadine Gordimer Sien ookNadine Gordimer VerwysingsNadine Gordimer Eksterne skakelsNadine Gordimer19232014Booker-prysNobelprys vir LetterkundeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KnopiespinnekopBeesvleisKrugerwildtuinMuishondDierKeramiekGeldSeisoenBrongitisWiki CommonsSteenkool in Suid-AfrikaJan van TonderShakaHarry PotterKlem-in-die-kaakStereotipeCheslin KolbeByReg tot ‘n gesonde omgewingNagmaalKoolstofdioksiedLetterkundeBrandmondsindroomKlinkerKweekhuiseffekAfrikaanse taalleerWerkersdagLys van politieke partye in Suid-AfrikaPolisieOnderhandelinge om apartheid te beëindigAalwynVoortrekkermonumentAlliterasieLys van kinderspeletjiesNeurenberg-verhoreIndiëAtlantis, Wes-KaapSoweto-opstandOranjerivierVersoeningsdagWerkwoordKoolhidraatEeuGrondbewerkingSatellietKaapse florarykMaatskappyRumatiekVulvaMaroela MediaKasteel die Goeie HoopDiepaartromboseNiemetaalBestaansboerderyIntensiewe vormWoestynWoordsoortSuid-EuropaMIVOrgasmeBrasiliëSkaapStedelike hitte-eilandYsterSlag van Cuito CuanavaleDigvormVoornaamwoordSeksuele penetrasieAfvalbestuurHoofstadMaagSiya KolisiSuid-AfrikaRugbyVleilandRobbeneilandManie Libbok🡆 More