Nababeep

Nababeep is 'n klein myndorp in die westelike Noord-Kaap (Suid-Afrika), 22 km noord van Springbok.

Nababeep
Dorp
Nababeep is in Noord-Kaap
Nababeep
Nababeep
Nababeep Nababeep se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°35′24″S 17°47′1.68″O / 29.59000°S 17.7838000°O / -29.59000; 17.7838000 17°47′1.68″O / 29.59000°S 17.7838000°O / -29.59000; 17.7838000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Oppervlak
 • Totaal123,13 km2 (47,54 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 374
 • Digtheid44/km2 (110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.2%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense91.2%
 • Swart mense3.9%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.2%
 • Xhosa 1.5%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
8265
Poskode (posbusse)
8265

Geskiedenis

Daar is in die 1850's begin om kopererts hier te ontgin en in 1876 is die eerste erts na Port Nolloth per spoor gestuur. Die myn het in 1919 gesluit toe die koperprys 'n algehele laagtepunt bereik het. Die mynbedrywighede is in 1937 hervat.

Daar is 'n mynmuseum op die dorp. Die dorp se naam is afgelei van twee Namawoorde: naba (skof van 'n dier) en bib (klein fontein) wat met 'n bietjie verbeelding die fontein agter die koppie word.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Nababeep GeskiedenisNababeep Sien ookNababeep VerwysingsNababeep BronneNababeepNoord-KaapSpringbok, Noord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chris HaniFinale OplossingKuberkrakerTussenwerpselAntoniemKankerTweede WêreldoorlogWaterkringloopTrappe van vergelykingWhatsAppRenosterKinkhoesKartografieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSowjetunieGevolge van aardverwarming op oseanePlae van EgipteBysteekOlimpiese SpeleMcDonald'sGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondNierversakingChemiese reaksieAngssteuringDrakensbergeSiya KolisiAgtergrond (narratief)MusiekGoudGreen PornoJazzDansKoorsblaarKommunikasieMetafoorLys van Griekse mitologiese figurePlaattektoniekNagmaalLongVergelykings (taalkunde)Cleopatra VIIHolocaustHannes van WykKoos du PlessisPaarl GimnasiumTafelbergNag van die lang messeKompasWetenskapLys van Afrikaanse skrywersMadison IvyStedelike hitte-eilandPoësieRassisme in AfrikaAnneli van RooyenVoegwoordEkonomie van Suid-AfrikaGamelanAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBraaiBruin menseMynbedryf van Suid-AfrikaInflasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteOnderwerp (taalkunde)KontinentChemiese verbindingMieliestronkWeeluisOnderhandelinge om apartheid te beëindigMartin Luther King jr.GeldAboriginesIndustriële RevolusieWolkXenofobie🡆 More