Ng Gemeente Skoonspruit

Die NG gemeente Skoonspruit is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Skoonspruit
Die kerkgebou by Mullerstraat 9, Freemanville, Klerksdorp.
Ng Gemeente Skoonspruit
Ds. J.M.C. van den Berg was die leraar hier van 1951 af.
Ng Gemeente Skoonspruit
Ds. J.P.J. Smit, leraar van 1962 tot 1982.

Die gemeente is gestig in 1946. Die kerkgebou is geleë in Mullerstraat, Freemanville, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. E.J. le Grange. Daar was in daardie jaar 30 doop- en 260 belydende lidmate.

Enkele leraars

  • Ernst Hendrik Latsky, 1947 - 1951
  • Jan Mattheüs Christiaan van den Berg, 1951 – ?
  • Jacobus Petrus Johannes Smit, 1967 – 1982
  • Hendrik Bernardus Venter, 1983 - 1993

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakel

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DierWaterkringloopRefentse MorakeOos-KaapNeonSeksuele opwekkingAborsieAardverwarmingAfrikaanse TaalmonumentWikimedia-stigtingMynbouGloeilampSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDemokratiese Republiek die KongoViëtnamArmoedeJode in Suid-AfrikaNederlandGemeenskapsorganisasieOrale seksSwangerskapMenstruasieDieremishandelingWetenskaplike metodeKlein-KarooKoorsblaarSuiwelprodukLCorioliskragReënspinnekopBevolkingsafnameBrandmondsindroomRobbeneilandBloeddrukBewaringstatusDonderstormHemelvaartBlack SashSwawelHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAntoniemThabo MbekiGrondsoorteSuurstofTweede WêreldoorlogAfrikanersInfeksieOrgasmeDiarreeGeweldJavaScriptAfvalbestuurPubliekJagluiperdSimon PetrusBelastingJakkalsKaliumPinkster23 AprilStilleweInsekErns GrundlingYstervarkPornhubSlag van Cuito CuanavaleNag van die lang messeEkonomie van Suid-AfrikaBreinvliesontstekingSkuinsstreepKatoenLeeuWikiquote🡆 More