Ng Gemeente Potchefstroom-Vyfhoek

Die NG gemeente Potchefstroom-Vyfhoek is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Potchefstroom-Vyfhoek
Die kerkgebou.

Die gemeente is gestig in 1969. Die kerkgebou is geleë by Tinktinkiestraat 40, Bailliepark, Potchefstroom. In 2013 was die leraars di. E. Vosloo en J.G.F. Roelofse. Daar was in daardie jaar 179 doop- en 748 belydende lidmate.

Enkele leraars

  • David Johannes Conradie, 1969 – ?

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Goudkus (streek)YsterD.J. OppermanSpringbokkeViëtnamOnderwysBorskankerBek-en-klouseerBruto binnelandse produkKarooSkoolOligopolieDistrik SesTennisLugbesoedelingBeaufortskaalNamibiëCheslin KolbeKlopjagAfrikaansBloemfonteinKatoenGrondwetOseaanKongo-krisisAarverkalkingBesoedelingOnse VaderRookgewoonteVioolKoerantToerismeNierversakingNamakwalandVersamelnaamNoord-KaapBruin menseSiekteHemelvaartsdagDiepaartromboseUitwerking van klimaatsveranderingMiddeloorontstekingHoofpynRugbyAfkortingFabelSeptimius AwardsPriemgetalVulkaanGordelroosWaterSwawelGoogleVerkleinwoordSuid-Afrikaanse ReserwebankKolitisVakbondTsongaDigtheidVoorsetselJohannesburgHaasBreinvliesontstekingJeuksiekteFibonacci-reeksRassismeSeksPreseminale vloeistofWitrenosterAkroniemAarde se atmosfeerKunsRooikat🡆 More