Ng Kandelaar Studentegemeente

Die NG Kandelaar Studentegemeente is 'n kerk en 'n studentegemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is in 1982 gestig. Die kerkgebou met 'n saal direk langsaan is by Hoffmanstraat 22, Potchefstroom geleë. Die huidige leraar is ds. Sanré Benadé.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
  • Amptelike webblad

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerGeografie van Suid-AfrikaSwartrenosterMaagsweerDrakensbergeLys van Griekse mitologiese figureAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVratLys van Suid-Afrikaanse musikanteHandbalMagneetDemokratiese Republiek die KongoKoolstofdioksiedVennootskapReënSoogdierSkuinsstreepNazi-DuitslandHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWes-KaapMieliestronkMenslike skeletOogproblemeGrondsoorteKwame NkrumahAppelDoopWeskusMiskruierWoestynSaartjie BaartmanDolfynDuitslandLuiperdKunsOmgewingsbeheerIslamitiese StaatAnale kankerBloukraanvoëlLimpopo (rivier)Sosiale ordeKletsrymTolla van der MerweKunsmisPersMetafoorWetenskapAfkortingKoos du PlessisMaagReënspinnekopAkwariumRassismeBeeldspraakGeskiedenis van Afrikaans1200Lys van visseKimberleyNierPapegaaieVryheidsmanifesSelfstandige naamwoordNic de JagerKweekhuisgasBevolkingKweekhuiseffekOrale seksMateriaalSuid-EuropaLemoenJode in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaKunselementeSeksposisieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikaners🡆 More