Ng Gemeente Eerste Vesting

Die NG gemeente Eerste Vesting was 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-Transvaal.

Ng Gemeente Eerste Vesting
Ds. J.H. Lourens, van 1957 tot 1965 die gemeente se eerste leraar.

Die gemeente is in 1957 van Potchefstroom-Noord afgestig. Die kerkgebou is geleë in Staakvuurlaan, Militêre Basis, Potchefstroom. In 2013 was die leraar ds. J.J. Jordaan. Daar was in daardie jaar 48 doop- en 153 belydende lidmate. Die gemeente is omstreeks 2020 by die moedergemeente ingelyf. In die laaste jaar wat die gemeente in die NG Kerk se jaarboek gelys is, 2020, was hier 51 belydende en 15 dooplidmate.

Enkele leraars

  • Jacobus Hermanus Lourens, 1957 - 1965 (oorgekom van die moedergemeente, Potchefstroom-Noord, af; aanvaar sy emeritaat)
  • Jacobus Johannes van Zyl, 1975 - 1980 (kapelaan SAW)
  • Petrus Johannes Wessels, 1982 - 24 Februarie 1991 (aanvaar sy emeritaat)

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarMona LisaMangelontstekingPinksterMetaalViëtnamoorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKrieketSkaapLionel PetersonKaapstadGeslagsgelykheidPenisTienie HollowayTweede VryheidsoorlogDansSeekatReg tot ‘n gesonde omgewingAfro-AmerikanersKlankverskynselsKolonoskopieAborsie in Suid-AfrikaPampoentjiesNelson MandelaHamburgerPaasfeesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Mane van GalileiHigiëneTransatlantiese slawehandelRuslandWoudBybelKindermishandelingSeksEjakulasieMosambiekkanaalMisdaadPubiese hareBloeddrukSoortnaamKimberleyImmunologieHeks van HexrivierLys van veltoestandeIngrid JonkerAnglisismePerdKlankSelMassaGemeenskapOm-te-infinitiefkonstruksieDuitse maselsSaartjie BaartmanHerfsSuurstofNasionalismeLeierKankerParasitiese siektesNatuurrampWatersuiweringWisselkoersTuberkuloseApokriewe boekeKunsmatige algemene intelligensieJak de PriesterNasiebouKaapse VlakteKaaps-Hollandse stylGesonde dieetGroot TrekMandalaTrekarbeid🡆 More