Ng Gemeente Coligny-Oos

Die NG gemeente Coligny-Oos is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is in 1968 gestig. Die kerkgebou is geleë by Eeufeeslaan 22, Coligny. Die huidige (2021) leraar is ds. M.H. Pieters. In 2013 was hier 59 doop- en 278 belydende lidmate, maar in 2015 onderskeidelik 58 en 279. In die uitgawe van 2021 was dit steeds 58 en 279.

Enkele leraars

  • Jacobus Marthinus Gerber, 1985 – 1994 (aanvaar sy emeritaat)
  • Otto Heinrich (Heinrich) Grosskopf, 1994 - 2004
  • Mattheus Hendriks (Tewie) Pieters, 2013 – hede

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetPornografiese subgenresJaarLys van myne in Suid-AfrikaPornhubLettergreepTydTradisionele literatuurWillie JoubertAtoomOnse VaderBeaufortskaalPersoonlikheidDokterDramaIndustriële RevolusieAsemhalingOligopolieGroot GatLys van Suid-Afrikaanse musikanteKaliumSeekatOutismeBoelieryInfeksieAfro-AmerikanersMalariaBysteekSkisofrenieDriehoekSwart nasionalismeBreinvliesontstekingDiskriminasieE-posBorskankerInflasieMiltAntisemitismeSoortnaamEjakulasieTafelbergBevolkingKlein-KarooSelKarakteriseringVerantwoordelikheidAkademiaLidwoordDistillasieAnglo-BoereoorlogLeah van NiekerkToringGeloftedagErfenisMane van GalileiStadJeuksiekteAlkoholismeWiki CommonsKleurKasteel die Goeie HoopSelakantRenosterJakkalsDaggaSekondêre sektor van die ekonomieBelastingWapen van Suid-AfrikaGasKlavierAardkorsSatellietEmfiseemKaapstadse waterkrisis 2015-2018RugbyVerkragtingGeografie van Suid-Afrika🡆 More