Messier 36

Messier 36 of M36 (ook bekend as NGC 1960) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Koetsier.

Dit is voor 1654 deur Giovanni Batista Hodierna ontdek en Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Dit is sowat 4 100 ligjare van die Aarde af en is sowat 14 ligjare breed.

Messier 36
Bron: 2MASS/Nasa
Bron: 2MASS/Nasa
Soort stelsel Oop sterreswerm
Sterrebeeld Koetsier
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 36m 12s
Deklinasie +34º 08' 04"
Skynmagnitude 6,3
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 4 100 ligjare (1 300 parsek)
Skynbare grootte  12 boogminute
Ander name M36, NGC 1960
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die swerm het minstens 60 sterre en stem baie ooreen met die sterreswerm Plejades (M45). As hulle dieselfde afstand van die Aarde af was, sou hul sigbare magnitude (helderheid) ooreengestem het.

Eksterne skakels

05h 36m 12s, 34° 08′ 04″

Tags:

AardeCharles MessierKoetsier (sterrebeeld)KomeetLigjareMessier-voorwerpSterrebeeldSterreswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkSoogdierGenadedoodSuid-Afrikaanse RugbyunieLikkewaanKletsrymMaagsweerVermontGqeberhaHelga UysAnrich HerbstDermpoliepHannes van WykPuberteitLiefdeWinnie Madikizela-MandelaOrgasmeBreinvliesontstekingOnderwysGriekse mitologieKewerAppel (sanger)Wayback MachineAluminiumSuid-Afrikaanse GrensoorlogHenry MurrayHeelgetalPad na jou hartNagapieIgtiologieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Green PornoTrevor NoahTrappe van vergelykingEnkelvoudige sinKragopwekkingTobie CronjéAce MagashuleLuislangeHolocaustDiskriminasieAnton GoosenOntbossingRenaissanceJavaScriptVarkgriepWeer (meteorologie)NasionalismeNederduitse Gereformeerde KerkAngssteuringXenofobieCheslin KolbePesachNelson MandelaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)BelastingPêrelAssonansieKoekie (rekenaarwetenskap)KlereWaterpokkiesEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBeaufortskaalLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandBloedingYsterHoofkarakterSuiwelprodukProteïenLys van medisinale kruieAborsieJana CilliersMondLeon Kruger🡆 More