Nasa: Amerikaanse ruimte- en lugvaartagentskap

Die National Aeronautics and Space Administration, afgekort as NASA, is 'n onafhanklike agentskap van die federale owerheid in die Verenigde State van Amerika (VSA), wat verantwoordelik is vir die VSA se menslike ruimtevaartprogram.

NASA doen ook navorsing, en koördineer navorsing op die gebied van lug- en ruimtevaart.

Nasa: Simbole, Sien ook, Verwysings
NASA se hoofkantoor in Washington, D.C.

Die Amerikaanse president Dwight D. Eisenhower het die National Aeronautics and Space Administration in 1958 gestig met 'n duidelike burgerlike (eerder as 'n militêre) oriëntasie om vreedsame toepassings in die ruimtelike wetenskap aan te moedig. Die NASA-wet is op 29 Julie 1958 aanvaar en het NASA se voorganger, die National Advisory Committee for Aeronautics (NACA), ontbind. Die nuwe agentskap het op 1 Oktober 1958 amptelik in werking getree.

NASA het verskeie navorsing sentrums reg oor die VSA, bv. Johnson Space Center, Jet Propulsion Laboratory (JPL), Kennedy Space Center, Goddard Space Flight Center, Glenn Research Center en ook verskeie vuurpyllanseerplekke, die bekendste is Kaap Canaveral in Florida.

Simbole

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Nasa SimboleNasa Sien ookNasa VerwysingsNasa Eksterne skakelsNasaRuimtevaartVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordSeptimius AwardsWikiEnkelvoudige sinNarsismeInentingPapierElandréAnneli van RooyenTussenwerpselEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVleilandJode in Suid-AfrikaKindermishandelingWikimedia-stigtingVerkleinwoordVerdampingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBloeddrukGeprosesseerde kosPersentasieVigsDie ontstaan van die dramaBTWLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaStam (taalkunde)Heks van HexrivierBoelieryStilleweIndustriële RevolusieTolla van der MerweLys van Joodse feeste en herdenkingsOligopolieAardbewingNeerslagKaapse florarykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HemelvaartMenslike seksuele gedragMark (ekonomie)BiologieMosesLyfstraf in skoleSimboolIslamitiese StaatInsekYstertydperkDuits2001Soweto-opstandOnderwysXenofobie in Suid-AfrikaSeksismePaddaOorstromingToekoms van die AardeGetalSelfieLSteenkoolSoortnaamSosiale ordeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNatuurwetenskapKoolhidraatAkroniemJagluiperdJansenvilleLiefdeRenaissanceAkademiaBestaansboerderyOu Apostoliese KerkKlimaatveranderingResensiePrimêre sektor van die ekonomie🡆 More