N!Xau: 'n boesman-bosbouer en akteur van Namibië

Nǃxau ǂToma (afgekort: Nǃxau , alternatiewe spelling Gcao Tekene Coma, ca.

1944 – 5 Julie 2003) was 'n boesman-boer en akteur van Namibië. Hy het bekendheid verwerf vir sy rol in die 1980-rolprent The Gods Must Be Crazy, asook die opvolgfilms wat daarna vervaardig is, waarin hy die rol van die Kalahari-Boesman gespeel het. The Namibian het na hom verwys as "Namibië se bekendste akteur".

Nǃxau ǂToma
Geboortenaam Nǃxau ǂToma Saan
Alias N!xau
Gǃkau
Gcao Tekene Coma
Geboorte 16 Desember 1944
Tsumkwe, Suidwes-Afrika
Sterfte 5 Julie 2003
Tsumkwe, Namibië
Nasionaliteit Vlag van Namibië Namibië
Beroep(e) Akteur en boer
Aktiewe jare 1980–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Nǃxau was 'n lid van die San, ook bekend as die Boesmans. Hy het Ungwatsi, Herero en Tswana vlot gepraat, asook 'n bietjie Afrikaans. Hy het nie geweet presies hou oud hy was nie, en voordat hy ooit 'n rol in in 'n film gespeel het, het hy nog net drie wit mense in sy lewe gesien.

Hy sterf op 5 Julie 2003 aan middelweerstandige tuberkulose, terwyl hy besig was om tarentale te jag. Daar word geskat dat hy tussen 58 of 59 jaar oud was toe hy oorlede is. Hy is op 12 Julie begrawe met 'n semi-tradisionele begrafnis by Tsumkwe, langs die graf van sy tweede vrou. Hy het ses kinders gehad.

Filmografie

  • The Gods Must Be Crazy (1980) (Akteur)
  • The Gods Must Be Crazy II (1988) (Akteur)
  • Kwacca Strikes Back (1990) (Akteur)
  • Crazy Safari (1991) (Akteur)
  • Crazy Hong Kong (1993) (Akteur)
  • The Gods Must be Funny in China (1994) (Akteur)
  • Sekai Ururun Taizaiki (1996) (Homself)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

N!Xau BiografieN!Xau FilmografieN!Xau VerwysingsN!Xau Eksterne skakelsN!XauBoesmanKalahariNamibiëThe Gods Must Be CrazyThe Namibian

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elektroniese of digitale mediaBevolkingVryheidsmanifesVars waterLys van myne in Suid-AfrikaAardeOnse VaderByVerdampingLys van Afrikaanse skrywersBeesvleisSamestellingLidwoordViëtnamWeskusAdolf HitlerAfrikaanse TaalmonumentMark (ekonomie)KeramiekKimberleyKlem-in-die-kaakBewaringstatusInentingPaasfeesSteenkool in Suid-AfrikaBrasiliëE-posLys van Suider-Afrikaanse soogdierePlantFaf de KlerkGriepSirkelJavaScriptSaartjie BaartmanMenseregtedagFamilie (verwantskap)EufemismeEmosieMagnetismeRieldansEkologieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondHulpwerkwoordSout (chemiese stof)Slag van Cuito CuanavalePlastiekVraag en aanbodBlack SashVrouKoolhidraatSiya KolisiDroomTylaPersOseaanGroepsdrukGemeenskapsorganisasieMassaEreksieStedelike hitte-eilandWeeluisCristiano RonaldoSkarlakenkoorsDemografie van Suid-AfrikaSarel Jacob PretoriusReënspinnekopSirkusIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHannes van WykGeslagsgelykheidMieliestronkKunsmatige intelligensieKoorsblaarHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterkringloopGianna MichaelsBosluisbytkoors🡆 More