Myxozoa

Myxozoa (van Griekse μύξα myxa, slym, en ζῷον zoon, diere) is ’n groep obligate waterparasiete van die filum Cnidaria.

Meer as 1 300 spesies is al beskryf. Baie het twee gashere tydens hul lewensiklus – ’n vis en ’n ringwurm of mosdiertjie. Die gemiddelde grootte van ’n Myxosporea-spoor is 10-20 μm, terwyl ’n spoor van die Malacosporea tot 2 mm lank kan wees. Myxozoa kan in die see- én varswater woon.

Myxozoa
Myxozoa
’n Lewensfase van Myxobolus cerebralis.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Myxozoa

Grassé, 1970

Terwyl die evolusiegeskiedenis van Myxozoa steeds nagevors word, word nou geglo hulle is hoogs aangepaste neteldiere wat ’n drastiese evolusie ondergaan het van ’n vryswemmende, selfonderhoudende jellievisagtige kreatuur tot hul huidige vorm van obligate parasiete wat uit net ’n hand vol selle bestaan. Terwyl hulle in parasiete ontwikkel het, het hulle baie gene verloor wat vir selontwikkeling, -koördinasie en sel-tot-selkommunikasie verantwoordlik is. Die genome van sommige Myxozoa is nou van die kleinste van enige bekende dierespesie.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynWaterHemelvaartsdagJodePeter SnydersBrongitisFaktuurBoomEkonomie van Suid-AfrikaGezina, PretoriaDuitsEkotoerismeBaardskeerder-spinnekopDramaAkkedisMerinoLimfvatstelselVisEngelsGoudkus (streek)Intensiewe vormEngelandCristiano RonaldoEkostelselAfro-AmerikanersWaterbesparing in Suid-AfrikaBoer Soek 'n VrouWieg van die MensdomChristiaan BarnardTienerBritse en Amerikaanse maateenhedeNoord-KaapIngrid JonkerVryheidsmanifesKolorektale kankerNatuurlike hulpbronBrugSeevlakstygingFraktuurMierMenstruasieAardverwarmingSoortnaamPaarl GimnasiumEuropaLeonardo da VinciHulpwerkwoordVoortrekkermonumentBestuiwingVerenigde State van AmerikaLys van hoofstedeBruin huisslangAfrikaansHemelvaartGrondwet van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)MiddelmisbruikE-posC. Louis LeipoldtLyfstraf in skoleBoereApartheidProteïenCorioliskragSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AfrikaMark (ekonomie)AfrikanersDaggaNagapieAalwynGewone breukeSeksuele penetrasieNiersteen🡆 More