Koeboebessie: Plantspesie

Die Koeboebessie (Mystroxylon aethiopicum) - voorheen Cassine aethiopica - is 'n plant wat wissel van 'n groot bos tot 'n middelgroot boom.

In Engels staan die boom bekend as die Kooboo-berry of Bushveld cherry. Die boom kom voor aan die suidkus van Suid-Afrika vanaf Mosselbaai, die ooskus, noorde van Gauteng en Noordwes, Mpumalanga, Limpopo en sentraal Zimbabwe. Die vrugte is tot 2 cm lank en eetbaar en soet. Die blaarrand is getand met 'n klein, bruin kliertjie aan die punt van elke tand.

Koeboebessie
Koeboebessie: Plantspesie
Mystroxylon aethiopicum subsp. burkeanum op die Bronberg, Gauteng
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Mystroxylon
Spesie:
M. aethiopicum
Binomiale naam
Mystroxylon aethiopicum
(Thunb.) Loes.

Subspesies

Ryp vrugte van die hoëveldkoeboebessie, Mystroxylon aethiopicum subsp. burkeanum, is pienkerig of oranje.

Ryp vrugte van die bosveldkoeboebessie, Mystroxylon aethiopicum subsp. schlechteri, is helderrooi.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteEerste WêreldoorlogLettergreepIntensiewe vormItaliëMetafoorMalariaWaarheid-en-versoeningskommissieHortologieGordelroosDwelmmiddelTatoeëermerkUnie van Suid-AfrikaJaco JacobsApartheidDiepaartromboseOnderwysWoordsoortSinoniemKunsmatige intelligensieDaggaNasionale VrouedagGriekwa-AfrikaansLys van politieke partye in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaSelakantGoudkus (streek)BeleggingVloeistofTrappe van vergelykingTropiese sikloonSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse randVerenigde KoninkrykSoortnaamWatersuiweringJudaïsmeMaagsweerBTWWeervoorspellingPseudowetenskapPornografiese akteurKapitalismeNasionalismeSharpeville-slagtingAfrikanerweerstandsbewegingLeeuJavaScriptBaälPerdebyeOorkruipersRenaissanceGawes van die Heilige GeesSoogdierRookgewoontePaasfeesBosluisbytkoorsMigrasie van voëlsFinale OplossingVroueregteHidroëlektrisiteitRobbeneilandWeerfrontTelwoordMieliestronkRomanNapoleon BonaparteBlomWoordeskatMIV/vigs in Suid-AfrikaGoogleDierReg tot ‘n gesonde omgewingMiddeloorontstekingJaarRegering🡆 More