Mynie Grové: Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis

Mynie Grové is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis.

Sy het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Een van haar grootste treffers was 'n vertolking van die liedjie Caravan Song. Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.

Mynie Grové
OorsprongSuid-Afrika
Beroep(e)Sangeres, liedjieskrywer
Jare aktief~1979 - ?

Tydens KykNET se 2006-Idols reeks het Mynie saam met Taliep Petersen en Deon Maas as beoordelaar opgetree.

Albums

Van Mynie Grové se plate en albums:

  • A Portrait Of Mynie Grové (MORCD581, 1997)
  • Liedjies Vir Kleuters
  • Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové)
  • Pinocchio (1979, EMI)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mynie Grové AlbumsMynie Grové Sien ookMynie Grové VerwysingsMynie Grové Eksterne skakelsMynie GrovéBles BridgesPolePortugalSuid-AfrikaSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodGawes van die Heilige GeesOlimpiese Somerspele 2024United Democratic FrontDriedimensioneelRuslandSebraJan-Willem BreureEkotoerismeKunsMikro-ekonomieKriekSpinnekopPseudowetenskapWapen van Suid-AfrikaGeskiedenis van die BoererepubliekeKapitalismeSlangYstertydperkVlinderInvloed van vigs op die ekonomieSpysverteringstelselKongo-krisisJavaScriptGriepRob HersovYsterHipoteseGrondwet van Suid-AfrikaTafelbergTegnologieHoutPeter SnydersZenobia KockTropiese huisgeitjiePrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse skrywersNatriumsuperoksiedBorskankerVier temperamenteGeskiedenis van Suid-AfrikaJaco JacobsMaselsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKaapstadRobbeneilandGroot GatLys van medisinale kruieBybelLabia (geslagsdele)Kasteel die Goeie HoopBaälOrtopedieSoweto-opstandGesonde dieetEkonomie van Suid-AfrikaLenteHarry Herbert CrosbyWaterbesparing in Suid-AfrikaLeierNamibiëHartaanvalNasionalismeVerkragtingSomerSelfstandige naamwoordGewone tarentaalHabitatBorsklierEkonomieKaapse florarykVormToekoms van die AardeDolfynHerfs🡆 More