Mya Se Klipvis

Die Mya se klipvis (Pavoclinus myae) is 'n vis wat voorkom tussen Algoabaai en Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Mya's klipfish.

Mya se klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pavoclinus
Spesie:
P. myae
Binomiale naam
Pavoclinus myae
Christensen, 1978

Voorkoms

Die vis is roesrooi met donker strepe oor die lyf en daar is 'n groot silwer kol agter die oë en op die basis van die pektorale vin. Daar is ook kleiner kolletjies op die onderkant en agter die oë terwyl vier strale uitstraal vanaf die oë. Die vis word tot 6 cm groot.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Mya Se Klipvis VoorkomsMya Se Klipvis Sien ookMya Se Klipvis BronMya Se Klipvis Eksterne skakelMya Se Klipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van politieke partye in Suid-AfrikaHandbalKewerSportEngelsVersoeningsdagKlereGriepSinoniemLys van Nederlandse skildersVulvaSpelerposisies in rugbyBorskankerVerkleurmannetjieWoestynKuberkrakerKostuumsOogSlaginstrumentGriekwa-AfrikaansAnilingusPornografiese akteurKappie (skryfteken)HipoteseSteenkoolSuid-Afrikaanse randLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRugbyGreen PornoBruin menseVerenigde KoninkrykRieldansJakkalsAarverkalkingCarike KeuzenkampDroogteDermpoliepIndustriële RevolusieVarkHeuningbyJuan Antonio VillacañasSpierWêreld- Ekonomiese ForumAspoestertjiePornografieJansenvilleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Islamitiese Staat – Khorasan ProvinsieMobutu Sese SekoVaginale kankerAkademiaSekondêre sektor van die ekonomieOnderwerp (taalkunde)LenteOlifantDieremishandelingBTWOrgasmeSkilpadMuskietOrrelCleopatra VIINarsistiese persoonlikheidsteuringRymGrondbesoedelingVrouDonkieEienaamSuid-EuropaTussenwerpselElon MuskHaelVerenigde State van AmerikaAfkortingOrthopteraFiela se kind🡆 More