Mysql

MySQL is 'n oopbron databasisbestuurstelsel wat beskikbaar is vir feitlik elke moderne bedryfstelsel, en wat bindings het vir enige noemenswaardige programmeertaal.

MySQL is ontwikkel deur die Sweedse maatskappy MySQL AB en is gratis beskikbaar, maar klante wat betaal vir MySQL Enterprise kry ondersteuning en allerlei voordele. Dit werk as 'n bediener wat toegang verleen aan verskeie gebruikers tot 'n aantal databasisse.

MySQL
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar MySQL AB / Oracle/SUN Microsystems
Bedryfstelsel GNU/Linux, Windows, Solaris (bedryfstelsel) en Mac OS X
Kategorie Databasisbestuurstelsels
Lisensie GPL of kommersieel
Webblad http://www.mysql.com/

MySQL AB is in 2008 deur SUN Microsystems gekoop. In 2010 koop Oracle op hulle beurt vir SUN Microsystems uit.

Gebruike

MySQL is die Databasis komponent van LAMP, en word dikwels saam met PHP gebruik om die databasis van 'n webbladsy te berg.

Eksterne skakels

Tags:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)DatabasisbestuurstelselOopbronProgrammeertaalSweedse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FilosofiePersoonlikheidNarsismeWolkSiya KolisiAnale seksTafelbergPinksterAnglo-BoereoorlogJesus van NasaretKlereWindkragFosforNasiebouHamilton WesselsJames AlexanderHernubare energieBorskankerHoërskool OuteniquaOranjerivierKonjunktivitisJan van RiebeeckInternetPampoentjiesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGautengGevolge van aardverwarming op oseaneAnrich HerbstWiki CommonsBuffelLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLuiperdMagnesiumBrandmondsindroomKoolstofdioksiedHeupvervangingWoordeboek van die Afrikaanse TaalKankerRekenaarMiltDemokrasieBysteekJavaScriptStres in hoërskoolSwemMisdaadHeupPseudowetenskapBiodiversiteitMichael JacksonNatuurlike hulpbronPuberteitWêreld- Ekonomiese ForumMikro-ekonomieNazi-DuitslandMaroela MediaApostelVerkragtingAnette EngelbrechtSoweto-opstandGeskiedenis van Suid-AfrikaMenstruasieJodeMiddelmisbruikJazzVleilandGewone luislangEmosieTuisblad2024 Chinese Grand PrixMoedersdag🡆 More