Muse

Die Muses (Grieks: οι μούσες) was in die Griekse mitologie nege nimfe wat die kunste verpersoonlik en as inspirasie vir die skeppingsproses gedien het.

Hulle is beskou as die bron van kennis wat deur eeue heen mondelings oorvertel is en word ook in die moderne tyd gebruik om artistieke inspirasie aan te dui.

Muse
’n Lesende muse, omstreeks 435-425 v.C. (Louvre).

Volgens Hesiodus se Teogonie (7de eeu v.C.) was hulle die dogters van Zeus en Mnemosune, die godin van geheue. Volgens ander mites is hulle die dogters van die oergode Uranos en Gaia, of soms selfs van Harmonia (die dogter van Afrodite) en Ares.

Die nege muses is Kalliope (epiese digkuns), Klio (geskiedenis), Erato (liriese digkuns), Euterpê (musiek), Melpomene (tragedie), Polumnia (korale digkuns), Terpsichore (dans), Talia (komedie) en Urania (astronomie).

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Muse

Eksterne skakels

Tags:

GrieksGriekse mitologieNimf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TatoeëermerkChemiese verbindingMikro-ekonomieArgitektuurWaar ruwe rotseSkoenlapperSelfieMusiekGeweldVoegwoordSeksuele penetrasieGeslagsgelykheidLys van Kaapstad se voorstedeGeskiedenis van die BoererepubliekeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCristiano RonaldoHidroëlektrisiteitSowjetunieUitwerking van klimaatsveranderingStresDeon MeyerKindermishandelingKunsmisSikloonVerkragtingHoutPêrelPersoonlikheidWetenskaplike klassifikasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSomerTweede WêreldoorlogBeurtkragDemi Lee MooreSonSpysverteringstelselKlem-in-die-kaakCSSBynierOutismeWaterbesoedelingGoudOnse VaderNederlandsTrappe van vergelykingKhoikhoiSonsteekBlaarSwartbewussynsbewegingGordelroosLiewe HeksieDuitslandBokmakierieChemiese elementSendelingposisieSaldanhaMensSuid-Afrikaanse WeermagKokketielRookgewoonteSatellietElandréPikkewynWes-KaapBosvarkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsArabiesAfro-AmerikanersKoue OorlogPlae van EgipteWilna SnymanStaalDieregeluideTranspirasieOorstroming🡆 More