Europese Vlieëvanger

Die Europese vlieëvanger (Muscicapa striata) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël na feitlik alle beboste habitats, van woudrande tot halfdorre savanne.

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 15 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Flycatcher.

Europese vlieëvanger
Europese Vlieëvanger
Europese vlieëvanger in Tsjeggië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Muscicapa
Spesie:
M. striata
Binomiale naam
Muscicapa striata
(Pallas, 1764)
Europese Vlieëvanger
Cuculus canorus canorus + Muscicapa striata

Sien ook

Bron

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaasfeesHeidelberg, GautengErfenishulpbronVloeistofRoesGeletterdheidYsbeerRenaissanceNoord-KaapKondensasieEiffeltoringRooikatLongontstekingRugbywêreldbeker 2023GrondbesoedelingOlifantKlereIndiëPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBestaansboerderyDroogteMenstruasieCovid-19-pandemieMotorvoertuigMagnetismeAssonansieSharpeville-slagtingElon MuskNommertekenPad na jou hartKarretjiemenseVoëlKindermishandelingNag van die lang messeKlankGesonde dieetBorsSlawernyChatGPTLeonardo da VinciDie GelofteHoopAppendiksKoolstofOutismeGeweldSanskritRefleksieHoofkarakterNadia ValvekensMondEk is 'n Afrikaan (toespraak)KindersiektesTierOmtrek, oppervlakte en volumeXenofobieLeierskapMangelontstekingMisdaadromanMielieBladwisselendPinksterHolocaustEerste WêreldoorlogVeelvoudige sinLoodWikiquoteDansWolfMagsverheffingGasPriemgetal🡆 More