Wiki Afrikaans 2022: Jaco Jacobs
AFVietnameseEnglish

Murray Alper (11 Januarie 1904 – 16 November 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King of the Underworld (1939), The Maltese Falcon (1941), Saboteur (1942), en They Were Expendable (1945).

Murray Alper
[[Lêer:Murray Alper in Angel on My Shoulder.jpg|220px|'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.]]
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1937: Escape by Night
  • 1939: King of the Underworld
  • 1941: The Maltese Falcon
  • 1942: Saboteur
  • 1945: They Were Expendable
  • 1952: Behind Southern Lines

Televisiereekse

  • 1961: The Bob Cummings Show

Eksterne skakels