Kurkbos

Die Kurkbos (Mundulea sericea) is 'n klein boompie wat noordwaarts van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

Die boom se peule word tot 8 cm lank en is met goudbruin, fluweelagtige hare bedek. Die hare word mettertyd grys en die peule hang 'n hele tydjie aan die boom. Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon. Die blare word egter deur diere gevreet.

Kurkbos
Kurkbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Millettieae
Genus:
Mundulea
Spesie:
M. sericea
Binomiale naam
Mundulea sericea
(Willd.) A.Chev.

Galery

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesKatLionel MessiBettie Cilliers-BarnardWerkwoordPeriodieke tabelBreinvliesontstekingPresident van die Verenigde State van AmerikaKaaps-Hollandse stylViëtnamoorlogAnrich HerbstKoolstofRyno HattinghSlawernyDuitse maselsNasionale VrouedagVerkleinwoordFranse RewolusieDramaSuiwelprodukRobbeneilandVoortrekkermonumentSoogdierApartheidTobie CronjéVermenigvuldigingPinksterKolitisSpysverteringstelselWikimedia-stigtingMenslike skeletGevolge van aardverwarming op oseaneC.J. LangenhovenNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRoemeensVoorsetselRina HugoJaarGamelanSinoniemJakobAustraliëHipoteseThabo MbekiCleopatra VIIGreen PornoRooilipslangEugenetikaRassismeVaginaDikdermDagroofvoëlsGoogleEjakulasieVideoGroot vyfGrieksNagmaalRumatiekVlekvrye staalKwadraatJoe NiemandGoogle MapsVersoeningsdagPersentasieHomofoonGewasboerdery in Suid-AfrikaNatuurrampNapoleon BonaparteMontrealPapierVerbondsarkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePornVergelykings (taalkunde)Afleiding (taalkunde)🡆 More