Muisvoël

Muisvoëls is kleinerige voëls wat net in Afrika suid van die Sahara aangetref word.

Die naam is afgelei van sowel die sagte, eintlik harige verekleed as die wyse waarop hulle tussen takkies rondkruip. Hierdie voëls het 'n lang kuif en 'n stywe, gepunte stert. Hulle vlieg pylreguit en gaan sit dan regop teen 'n boom, en slaap dikwels ook in hierdie posisie. Muisvoëls is versamelvoëls, hulle vlieg in klein groepies en is by uitstek vrugtevreters.

Coliiformes
Muisvoël
'n Witkruismuisvoël (Urocolius macrourus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
(geen rang):
Strigimorphae
Orde:
Coliiformes

Murie, 1872
Familie:
Coliidae

Swainson, 1837
Genera

Colius
Urocolius

Muisvoëls vorm die biologiese familie Coliidae wat in twee genera onderverdeel word. Omdat muisvoëls nie naby aan ander voëlspesies verwant is nie, word hulle alleen in die orde Coliiformes geplaas.

Spesies

Van die spesies in die familie:

Genus Colius:

Genus Urocolius:

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaOorstromingToerismeMonumentHartaanvalSiya KolisiNasionale PartyMeervoudErosieWiskundige terminologieKleurFrederik Willem de KlerkEkotoerismeVars waterBoontjiePriemgetalSpinnekopVerstedelikingVakbondHipoteseKrygkorBurgerregteLongAtletiekJodeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSonkragDepressie (gemoedstoestand)PlastiekNatuurbewaringMalariaKlein-KarooGrondbesoedelingRugbyGroot GatVennootskapRymNetbalKommunikasieErosietipesSaartjie BaartmanNoag se arkDiamantKrampWiskundeMonoloogVersamelnaamWeerfrontOlimpiese SomerspeleRamsar-vleilande in Suid-AfrikaRob HersovKaapse VlakteWerkloosheidVeelvoudige sinWêreldwye webReg tot ‘n gesonde omgewingLeah van NiekerkProteaReënspinnekopDramaItaliëDuitse maselsKindersiektesKindermishandelingMosambiekOu Apostoliese KerkRegeringJudaïsmeOlimpiese SpeleYouTubeMeeueDikdermAnilingusKappie (skryfteken)Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More