Msinga-Broodboom: Plant spesie

Die Msinga-broodboom (Encephalartos msinganus) is 'n kritiek bedreigde spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die gebied rondom Msinga voor. Die boom verkies volson of ligte skaduwee in goedgedreineerde grond en indien dit genoeg water kry, groei dit vinnig. Die plant word tot 3 m hoog. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Msinga-broodboom
Msinga-Broodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. msinganus
Binomiale naam
Encephalartos msinganus
Vorster, (1996)

Die broodboom groei in struikgroepe en kort grasveld, gewoonlik tussen rotse op noordelike berghellings en sandsteenkranse op hoogtes van 900 tot 1 200 m bo seevlak. Daar is tans ongeveer 250 bome oor in hul natuurlike omgewing.

Die boom is eers in 1996 deur Piet Vorster as 'n unieke spesie geklassifiseer, voorheen was dit as deel van Encephalartos natalensis beskou. Die plant se FSA-nommer is 14.7. In Engels staan die broodboom as die Msinga cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkonomieEjakulasieAarde se atmosfeerHemelvaartsdagOligopolieOseaanLionel PetersonSwartrenosterAngssteuringMikro-ekonomieMeettegniekJansenvillePlantDiepaartromboseBoor (element)SonnestelselKanadaVryheid van spraakLys van Joodse feeste en herdenkingsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBoomVrystaatVerdampingFabelGroot TrekBraaiDramaDierLys van Griekse mitologiese figureMahatma GandhiJohannes MeintjesAnneli van RooyenOutismeKunsmatige algemene intelligensieBosluisReg tot ‘n gesonde omgewingFaf de KlerkGeweldGewone breukeMieliestronkGalileo GalileiSimboolWeskusHemelvaartEmosieLandbou in Suid-AfrikaKaapse florarykNieuwoudtvilleSkoenlapperDemografie van Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018BorsPad na jou hartFinale OplossingKoolstofdioksiedVarkIngrid JonkerReënspinnekopLarry PageWoestynKaartNierversaking7de LaanVoornaamwoordHandbalBernice WestXenofobie in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierOopbroninhoudSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAntoniemSoweto-opstandLongMynbedryf van Suid-Afrika🡆 More