Mpika

Mpika is 'n dorp in Zambië se Noordelike Provinsie en is geleë by die vurk in Great North Road, wat van hier noordoos loop oor Isoka tot in Tanzanië, maar vroeër die noordwaartse pad oor Kasama tot by die Tanganjika-meer was.

Die dorp lê 1 413 m bo seespieël. Dit het 'n stasie van die Tazara-spoorlyn, wat van Kapiri Mposhi tot by Dar-es-Salaam strek.

Mpika
Mpika is in Zambië
Mpika
Mpika
Koördinate: 11°51′30″S 31°26′0″O / 11.85833°S 31.43333°O / -11.85833; 31.43333 31°26′0″O / 11.85833°S 31.43333°O / -11.85833; 31.43333
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieNoordelike Provinsie
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die geskatte inwonertal was 30 642, wat dit die naasgrootste dorp in die provinsie gemaak het, maar nietemin meer as drie keer minder as die hoofstad, Kasama.

Verwysings

Tags:

Dar-es-SalaamGreat North RoadIsokaKapiri MposhiKasamaNoordelike Provinsie (Zambië)Tanganjika-meerTanzaniëTazara-spoorlynZambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeDataverwerkingErosietipesBeroerteKorrupsieAfsettingsgesteenteSeksuele prikkelingDiepaartromboseSeksueel oordraagbare infeksieSarah Rose KarrGordelroosJacques LootsBreinvliesontstekingProvinsies van Suid-AfrikaHerpes simplexBloedsomloopstelselProteïenZoeloeKopieregRuan JoshWikipediaFinale OplossingArtritisTrekarbeidLesbiërPortugeesHoenderrasseAfrikaAbrahamTwee Oseane-maratonRuslandGeelsugNommertekenBosluisSeksspeeldingLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pornografiese subgenresMenslike seksuele gedragOutismeKolonoskopieSpookXhosaRicus NelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MiddelmisbruikLandbouNazi-DuitslandKabelstutbrugRina HugoLatynKommunismeKlimaatAntoniemKongo-krisisVratIngrid JonkerPaarl GimnasiumWalt DisneyWetenskapSeksuele oriëntasieOrthopteraIndo-Europese taleApokriewe boekeEngelandMasturbasieBek-en-klouseerIranHomoniemNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMonopolieVeeartsEnkelvoudige sinOorkruipers🡆 More