Mount Fletcher

Mount Fletcher is 'n dorp in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Die stad Mthatha is 129 km per pad vanaf Mount Fletcher.

Mount Fletcher
Landskap naby Mount Fletcher
Landskap naby Mount Fletcher
Mount Fletcher is in Oos-Kaap
Mount Fletcher
Mount Fletcher
Mount Fletcher Mount Fletcher se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O / 30.69222°S 28.50361°O / -30.69222; 28.50361 28°30′13″O / 30.69222°S 28.50361°O / -30.69222; 28.50361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitElundini
Oppervlak
 • Totaal9,23 km2 (3,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 488
 • Digtheid1 245/km2 (3 220/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.0%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 62.4%
 • Sotho 32.2%
 • Engels 1.8%
 • Ander 3.6%
Poskode (strate)
4770
Poskode (posbusse)
4770
Skakelkode039

Geskiedenis

Die dorp is in 1882 gestig en moontlik na eerwaarde Joe Fletcher genoem.

Die distrikshospitaal se naam is Tayler Bequest, vernoem na 'n ene 'Tayler' wat 'n sendingstasie hier opgerig het. Sommige van die ouer dele van die hospitaal is oorblyfsels van die sendingstasie en het museumstatus.

Distrik

Die subdistrik is 2 440 km² groot en word hoofsaaklik deur die Hlubi-Xhosastam bewoon. Die belangrikste ekonomiese bedryf is skaapboerdery. Die Castle Rockpiek (2 141 m) is aan die westekant van die dorp.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Mount Fletcher GeskiedenisMount Fletcher DistrikMount Fletcher Sien ookMount Fletcher BronneMount Fletcher VerwysingsMount FletcherJoe Gqabi-distriksmunisipaliteitMthathaOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrekarbeidVarkLetterkundePapierGroot GatVaginaLys van Afrikaanse televisiereekseXenofobie in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselGedigCovid-19-pandemieTekstielGrondwet van Suid-AfrikaRobert SobukweJudaïsmeLys van Griekse mitologiese figureGeslagsgelykheidKeramiekWet op Bantoe-onderwysSportIronieWaterbesoedelingSuiwelprodukOnderhandelinge om apartheid te beëindigEiffeltoringStam (taalkunde)KommunismePretoriaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WebjoernaalVlekvrye staalMisdaadLys van Afrikaanse digtersAarverkalkingCheslin KolbePornografieSteve BikoBelastingLJagluiperdJavaScriptSarel Jacob PretoriusLyfstraf in skoleLys van politieke partye in Suid-AfrikaVoëlAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterstofProstaatkankerMIV/vigs in Suid-AfrikaRob HersovOssewaPoesLugbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse musikanteJohannes HahnMobutu Sese SekoKinderregteMosesEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGamelanAardbewingKrieketOutismeVingerseksMaroela MediaAgtergrond (narratief)Mynbedryf van Suid-AfrikaVulvaPrimêre sektor van die ekonomieWoordeboek van die Afrikaanse TaalVraag en aanbodVersamelnaamPikkewynRooibokYstervarkSuid-Afrikaanse rand🡆 More