Mount Cook

Mount Cook (Māori: Aoraki) is met 'n hoogte van 3 724 meter die hoogste berg van Nieu-Seeland.

Die berg is op die Suideiland in die Nieu-Seelandse Alpe geleë.

Aoraki / Mount Cook
Mount Cook soos vanaf die Hooker Valley gesien Mount Cook soos vanaf die Hooker Valley gesien
Ligging Suideiland, Nieu-Seeland
Hoogte 3 724 meter bo seevlak
Reeks Nieu-Seelandse Alpe
Koördinate 43°35′42″S 170°8′30″O / 43.59500°S 170.14167°O / -43.59500; 170.14167 170°8′30″O / 43.59500°S 170.14167°O / -43.59500; 170.14167
Eerste bestyging 1894
Eerste bestyger(s) Tom Fyfe
George Graham
Jack Clarke
Ligging van Aoraki / Mount Cook op 'n kaart (Nieu-Seeland)
Aoraki / Mount Cook
Aoraki / Mount Cook
Ligging van Mount Cook in Nieu-Seeland
Mount Cook
Mount Cook in winter met die Hooker-gletser op die voorgrond

Mount Cook is op 13 Desember 1642 deur die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman ontdek. In 1851 is die berg deur die Britse offisier John Lort Stokes ná die Britse ontdekkingsreisiger James Cook genoem; Cook het die eilande van Nieu-Seeland vir die eerste keer omseil. In 1998 is die amptelike naam na Aoraki / Mount Cook verander om die historiese Māorinaam Aoraki te inkorporeer.

Aoraki is die naam van 'n persoon in die tradisies van die Ngāi Tahu iwi; 'n vroeë benaming vir die Suideiland is Te Waka o Aoraki ("Aoraki se kanoe"). In die verlede het baie geglo dit beteken "wolkdeursteker", 'n romantiese weergawe van die naam se komponente: ao (wêreld, bedags, wolk, ens.) en raki of rangi (dag, hemel, weer, ens.). Histories is die Māorinaam Aorangi gespel en het die die gestandaardiseerde Māorivorm gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Maori (taal)Nieu-SeelandNieu-Seelandse AlpeSuideiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StuitjieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMeksikoKunsISBNSwartbewussynsbewegingSusan CoetzerRenteApostoliese GeloofsbelydenisGawes van die Heilige GeesMangelontstekingWaterpokkiesDissipel vir wie Jesus baie lief wasMenstruasieJohan StemmetKoöperasiestoriesJeuksiekteMuggieWortelBTWPornografiese akteurOnse VaderBorstePofadder (slang)Armand AucampJavaScriptOrkaan GustavEmily Hobhouse26 MaartVaginaLys van politieke partye in Suid-AfrikaBybelGeboorteAswoensdagUniversiteit StellenboschTropiese huisgeitjieJo BlackDuitse perdebyLikkewaanSonLiefdeBaarmoederRooiwaterLimfvatstelselGeslagsorgaanSlaapapneeAnale kankerSenuweestelselSelfieGenesisKalenderDuitsHekseryWaldimar PelserLongHartversakingTandbederfSamestellingLys van elemente volgens simboolDermpoliepSpysverteringstelselAardverwarmingCleopatra VIIPesachMaanVyfsterOos-KaapGewone drolpeerPeach van PletzenHeliosfeer🡆 More