Motorsport: Gebeure wat hoofsaaklik die gebruik van gemotoriseerde voertuie behels

Motorsport is 'n sport waar deelnemers motoraangedrewe voertuie gebruik om teen mekaar mee te ding.

Dit word beoefen sedert kort na die maak van die eerste petrol-aangedrewe motorkarre.

Motorsport: Wedrenne, Nie-jaag motorsport, Olimpiese Spele
'n Deelnemer wys sy slag tydens 'n motorfietswedren.
Motorsport: Wedrenne, Nie-jaag motorsport, Olimpiese Spele
Formule Een resies word gejaag.

Wedrenne

Motorwedrenne is die deel van motorsport waar deelnemers teen mekaar resies jaag. Spoed is hier van allergrootste belang omdat die persoon wat eerste by die eindpunt aankom die resies wen. Wedrenne kan met karre, bote, vliegtuie, motorfietse of enige ander motoraangedrewe voertuie plaasvind.

Nie-jaag motorsport

In teenstelling met wedrenne bestaan daar verskeie items waar die bestuurder se vaardighede eerder as spoed belangrik is. Voorbeelde hiervan is die beoordeling van deelnemers wat op 4x4 hindernisbane bestuur, asook gymkanas. Laasgenoemde benodig goeie vaardighede om 'n motor tussen nou paaltjies te parkeer, s-draaie deur 'n hindernisbaan te vleg, of op 'n seepgladde toetsbaan (en: skidpan) te bestuur.

Olimpiese Spele

Motorsport was as 'n demonstrasie-sport tydens die Olimpiese Somerspele in 1900 aangebied.

Sien ook

Tags:

Motorsport WedrenneMotorsport Nie-jaag motorsportMotorsport Olimpiese SpeleMotorsport Sien ookMotorsportMotorMotorvoertuigPetrolSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024StereotipeDemokratiese Republiek die KongoKaapstadGroepsgebiedewetMidde-OosteTydWes-Germaanse taleVitamienMaselsAkroniemVlag van Suid-AfrikaGroot TrekMagneetLys van hoofstedeTaalNatuurlike hulpbronLugbesoedelingKonsentrasiekampOseaanbesoedelingMotreënWikimedia-stigtingDroogteBakterieRefentse MorakeBeeldspraakXenofobieToestand van materieOnderwysFilosofieISimangaliso-vleilandparkJaco JacobsMenseregteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDoc ImmelmanAgtervoegselHerfsKaapse florarykSatellietSaartjie BaartmanPapierMuisvoëlPlaattektoniekHoofkarakterWiskundige terminologieGeskiedenis van die BoererepubliekeKommunismeRacheltjie de BeerBateAfrikanerweerstandsbewegingAfro-AmerikanersKomplementêre kleureGemeenskapBreinReënNamakwalandProstaatkankerPseudowetenskapSharpeville-slagtingHartaanvalRobbeneilandInstagramSkarlakenkoorsWaterbesoedelingVerkoueBesoedelingEkotoerismeAngolese BurgeroorlogMangelontstekingE-posPrivaat maatskappyKunsmatige algemene intelligensieSeevlakstygingIronieVlekvrye staalAngola🡆 More