Volk Mossi

Die Mossi (Mossi: Mole, Mosse, enkelvoud: Moaaga) is 'n etniese groep inheems aan Wes-Afrika wat Mossi as moedertaal praat.

Hulle bly veral in Burkina Faso se Voltarivierbekken. Die Mossi is die grootste etniese groep in Burkina Faso met sowat 6,2 miljoen mense, 52% van die totale bevolking. Die ander 48% van Burkina Faso se bevolking bestaan uit meer as 60 etniese groepe, waaronder Bambara, Berbers, Bwaba, Fulani en Mandinka.

Mossi
Volk Mossi
Die vinnige Mossi-kavallerie het eens groot gebiede van die hedendaagse Burkina Faso oorheers
Totale bevolking: ca. 7,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 6,2 miljoen (52%)

Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1,2 miljoen
Vlag van Ghana Ghana 160 140

Taal: Mossi, Frans
Geloofsoortuiging: Islam (65%), Christendom (15%), Tradisionele Afrika-godsdiens (20%)
Verwante etniese groepe: Ander Gur-volke soos Dagomba en Mamprusi
Volk Mossi
Die Mossi-hoof Naaaba Zomb Wobgo tydens die Nakoobo-seremonie in Andemtenga, Kouritenga-provinsie, Burkina Faso, op 6 Januarie 2013
Volk Mossi
Die dansgeselskap van Andemtenga tydens die Nakoobo-seremonie van die Mossi-hoof Naaaba Zomb Wobgo in Andemtenga, Kouritenga-provinsie, Burkina Faso

Die Mossi het hul oorsprong in Burkina Faso, hoewel 'n beduidende aantal Mossi in die aangrensende lande Benin, Ghana, Ivoorkus, Mali en Togo bly. In 1996 is die bevolking van Burkina Faso op 10 623 323 beraam. 5 tot ses miljoen is waarskynlik Mossi; 'n bykomende 1,2 miljoen Mossi bly in die Ivoorkus en 'n verdere 160 000 in Ghana.

Die Mossi is gevestigde boere, wat manna en sorghum as stapelvoedsel kweek. Sommige ambagsmanne, soos smede en leerwerkers, behoort aan kastes met 'n lae status.

Islam en Christendom is minderheidsgodsdienste. Die Mossi vereer hul voorouers, wie se geestelike teenwoordigheid beide hul aansprake op hul land bekragtig en 'n belangrike meganisme van sosiale beheer bied. Hulle bid ook tot natuurgode en versoen hulle.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bambara (volk)BerbersBurkina FasoBwabaEnkelvoudEtniese groepFula (volk)Mandinka (volk)MoedertaalMossiVoltarivierWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieAluminiumOrrelKoorsblaarWinnie Madikizela-MandelaLys van nedersettings in Suid-AfrikaGordelroosOrgasmeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAardeResensieWêreld- Ekonomiese ForumDarwinismeYsterKatoenMagneetLuiperdKommunikasieTradisionele Afrika-medisyneAppelLandbou in Suid-AfrikaGenitale vratDieremishandelingMuskeljaatkatLys van visseOogMiddeloorontstekingLemoenBrongitisNoordwesSarel Jacob PretoriusEkonomie van Suid-AfrikaMynbouAkwariumSelfieSeksNierLandbouMangelontstekingDieregeluideApostoliese GeloofsbelydenisVleilandKewerBysteekKarooHerfsCristiano RonaldoSpreeuHemelvaartWitbloedselOogproblemeKunsmatige algemene intelligensieVingerseksKlein vyf diereTrigeminale neuralgieDiskriminasieArmoedeJeugdagBevolkingBewussynNaaldekokerAnneli van RooyenKlimaatGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAsiëPseudowetenskapGoudStikstofJavaScriptSokkerHartBosluisDrakensbergeEjakulasieSout (chemiese stof)GesondheidAnilingusNatuurramp🡆 More