Moses Metro Man

Moses Metro Man of MMM is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse rocksupergroep wat saamgestel is uit lede van Ekhouvanjou,okay! Winterstasie, Straatligkinders asook Riaan en die Rotweilers.

Die groep het in laat-2010 tot stand gekom en die idee vir hul naam gekry nadat hulle 'n tydskrifartikel met die titel Moses die Metroman raakgesien het.

Moses Metro Man
Ook bekend asMMM
OorsprongPotchefstroom, Noordwes (Suid-Afrika)
GenresAlternatiewe rock, post-grunge
InstrumenteKitaar, baskitaar, tromme
Jare aktief2010 - hede
AssosiasiesStraatligkinders, Winterstasie, Flip-a-Coin, Die Rottweilers
LedeJako Meyer
Dewald Pieters
Benjamin de Jager
Hein Kruger
Ruan Kruger

Diskografie

Ateljeealbums

  1. Konstellasies
  2. Spektrum

2011: Konstellasies

  1. "Piramiede"
  2. "Huigelaar"
  3. "Glaskastele"
  4. "Sterrestelsels"
  5. "Gerig op ruimte"
  6. "Draai (Waarheen ons gaan)"
  7. "Samoerai"
  8. "Orion"
  9. "Dieper in die donker"
  10. "Die eenvoud in"

2012: Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie

  1. LIED3 - Is Dit Goed Genoeg?

2014: Enkelsnit

  1. Wêreld Se Tyd

2016: Spektrum

  1. "Bloed & Asem"
  2. "Mooirivier"
  3. "Mona Lisa"
  4. "Vuur Teen Vuur"
  5. "Vreemdeling"
  6. "Rosemary"
  7. "Deurnag"

2019: Enkelsnitte

  1. "Broos"
  2. "Reus"

Toekennings

  • 2012 MK Award Best Newcomer: Moses Metro Man - Huigelaar

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Media Skakels

Onderhoude

Tags:

Moses Metro Man DiskografieMoses Metro Man ToekenningsMoses Metro Man Sien ookMoses Metro Man VerwysingsMoses Metro Man Eksterne skakelsMoses Metro ManAfrikaansEkhouvanjou,okay!StraatligkindersSuid-AfrikaWinterstasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SenuweestelselVakbondBurgerregteDierSonnetNazi-DuitslandPiesangKankerSeksualiteitDemi Lee MoorePaasfeesSinkStilleweWebwerfSuid-Afrikaanse randKolorektale kankerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Duitse maselsVoorvoegselGalblaasKewerNetbalBronsKlem-in-die-kaakByung-Chul HanWhatsAppSmeltpuntVryheidsdagAsemhalingNoord-KaapKlereSosiale mediaAarverkalkingGeboorteSuurreënAgtervoegselRooipandaKoppeltekenWolfMagnetismeKoerantPersentasieKongo-krisisHeks van HexrivierPretoriaSeisoenSonGoudkus (streek)VrystaatBloutongsiekteBrongitisDikdermLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBorsteSeptimius AwardsMonopolyDroogteDokterVincent van GoghNatuurlike hulpbronLimpopo (rivier)HartversakingSias ReineckeSwartbewussynsbewegingSiekteMiddelmisbruikVigsAfrikanersSanskritIndiëChromatografieDoopStam (taalkunde)Angolese BurgeroorlogStaalVryheidsmanifesGeldMond🡆 More