Mosambiekloerie

Die Mosambiekloerie (Tauraco livingstonii) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus van die noorde van KwaZulu-Natal tot by Mosambiek en ook tot in die bergwoude in Oos-Zimbabwe.

In Engels staan die voël bekend as die Livingstone's Turaco.

Mosambiekloerie
Mosambiekloerie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. livingstonii
Binomiale naam
Tauraco livingstonii
(Gray, 1864)
Mosambiekloerie
     verspreiding

Voorkoms

Die loerie is groen en lyk baie soos die Knysnaloerie maar het 'n meer gepunte kuif met 'n swart-en-wit punt. Die rug is ook effens donkerder. Die stert is donkergroen – nie blouerig nie.

Fotogalery

Sien ook

Mosambiekloerie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tauraco livingstonii

Bron

Verwysings

Tags:

Mosambiekloerie VoorkomsMosambiekloerie FotogaleryMosambiekloerie Sien ookMosambiekloerie BronMosambiekloerie VerwysingsMosambiekloerie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerLys van bekende Suid-AfrikanersLeeuPubliekSlangSpysverteringstelselAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeskiedenis van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)FrankrykGregoriaanse kalenderEjakulasieTrigeminale neuralgieStrykysterMaroela MediaHindoeïsmeMierHemelBesemSkaapVraag en aanbodHomoniemSpelerposisies in rugbyBelgiëKunselementeKoorsLugbesoedelingYouTubeSkerpioenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaStam (taalkunde)AborsieWayde van NiekerkBeesvleisKameelperdGroot TrekLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOmgewingsbeheerChemiese elementLenteTradisionele Afrika-medisyneHaelMateriaalReg tot ‘n gesonde omgewingLiewe HeksieChris HaniIndustriële RevolusieMadison IvyNieuwoudtvilleDistrik SesMobutu Sese SekoAalwynViëtnamoorlogBesoedelingKwaZulu-NatalNeonMenseregteLeonardo da VinciNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKompasWaterstofTekstielLys van Joodse feeste en herdenkingsBeurtkragClanwilliam-sandvisVerkleurmannetjieKoringKunsmatige intelligensieSatellietPapierGawes van die Heilige GeesJodeKoppeltekenOutisme🡆 More