Mormone

Mormone (of Heiliges van die Laaste Dae) is mense wat in die Bybel en in die Boek van Mormon glo.

Mormone
Mormone
Die tempel op Salt Lake City se Tempelplein is die bekendste argitektoniese simbool van die Mormone-beweging
Totale bevolking: 16 118 169
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 6 592 195

Vlag van Meksiko Meksiko 1 417 011
Vlag van Brasilië Brasilië 1 354 127
Vlag van Filippyne Filippyne 745 959
Vlag van Chili Chili 585 887
Vlag van Peru Peru 578 526
Vlag van Argentinië Argentinië 445 108

Taal: EngelsPortugeesSpaans
Geloofsoortuiging: Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae
Verwante etniese groepe:
Mormone
'n Gebrandskilderde venster vertoon Joseph Smith se eerste visie

Joseph Smith het die Mormoonse kerk in 1827 gestig. Hy het beweer dat 'n engel (genaamd Moroni) aan hom verskyn het. Die engel het hom vertel dat hy uitverkies is om sekere goue plate te vertaal. Die Boek van Mormon, waarop die geloof berus, het so ontstaan.

Ná Smith se dood in 1844 is die Mormone deur Brigham Young gelei. Vandag is die meeste Mormone deel van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae. Daar is egter ook onafhanklike en nie-praktiserende Mormone.

Utah is die sentrum van die Mormone se kulturele invloed. Noord-Amerika het meer Mormone as enige ander kontinent, al woon die meeste Mormone buite die Verenigde State.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Boek van MormonBybel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderSokkerApostelProstaatklierAfrican National CongressWikimedia-stigtingBaälPlae van EgipteOntbossingVeelrassige pornografieDonkieErfenisdag (Suid-Afrika)Die ballade van Robbie de WeeKallie KrielMetaalSintetiese veselsParoniemEmosiePoolsRocco SiffrediFotosinteseHibernasieAarverkalkingMIV/vigs in Suid-AfrikaKappie (skryfteken)SpaansGawes van die Heilige GeesWayde van NiekerkKimberleyHempWikipediaDoodstrafNiemetaalDonderstormFisiese oefeningWoordeskatMIVRugbyDeelteken en umlautBloedsomloopstelselJesus van NasaretIdioomSteenkool in Suid-AfrikaHTMLDierKaapstadse waterkrisis 2015-2018MieliestronkIslamitiese StaatWieg van die MensdomByeboerderyKarooSkaapJaarDrinkwatervoorsieningDiarreeGedigSatellietfotoStaalKultuurAustraliëMonopolieWaterbesparing in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleDermpoliepPad na jou hartNederlandNederduitse Gereformeerde KerkMenslike-ontwikkelingsindeksHannes van WykSeksspeeldingKolonoskopieSwart menseMonopolyVerenigde State van AmerikaVormSeksuele penetrasie🡆 More