Morgenzon

Morgenzon (Nederlands vir môre- of oggendson) is 'n klein boerderydorp geleë op die oewer van die Osspruit met 'n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die dorp is 42 km noordwes van Amersfoort.

Morgenzon
Morgenzon is in Mpumalanga
Morgenzon
Morgenzon
Morgenzon Morgenzon se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°43′59″S 29°36′55″O / 26.73306°S 29.61528°O / -26.73306; 29.61528 29°36′55″O / 26.73306°S 29.61528°O / -26.73306; 29.61528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitLekwa
Stigting1912
Oppervlak
 • Totaal4,19 km2 (1,62 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 893
 • Digtheid452/km2 (1 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense43.2%
 • Indiërs/Asiërs1.6%
 • Bruin mense1.4%
 • Swart mense53.1%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 48.4%
 • Afrikaans 38.0%
 • Engels 5.5%
 • Swazi 1.9%
 • Ander 6.2%
Poskode (strate)
2315
Poskode (posbusse)
2315
Skakelkode017

Geskiedenis

Die dorp is op die plaas met dieselfde naam gestig wat aan JLW de Jager behoort het. Dit is om die Marnico Hotel gevestig wat in 1912 op 'n rushalte vir waens tussen Standerton en Ermelo gevestig is. Die eerste dorpsraad is in 1920 ingestel.

Sien ook

Verwysings

Tags:

AmersfoortMpumalangaNederlandsSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HindoeïsmeNelson MandelaKoolhidraatHeupvervangingEkonomie van Suid-AfrikaAntoniemAnrich HerbstProksemikaLionel PetersonBernice WestPrimêre sektor van die ekonomieVenda (taal)SowjetunieDie Stem van Suid-AfrikaMagneetMondLeonardo da VinciChromatografieVaste stofOutismePaddaGeletterdheidBywoordWiskundige terminologieStaatstoelaeVeerMenslike seksuele gedragPlaattektoniekNaaldekokerSwangerskapGoogleKankerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPersoon (taalkunde)Lys van Kaapstad se voorstedeDeelwoordTsoenamiEienaamApokriewe boekeTuberkuloseBlaarErfenisdag (Suid-Afrika)SpysverteringstelselSprokieWhatsAppDemokratiese Republiek die KongoKaapstadDemi Lee MooreBesnydenisWisselkoersSeksualiteitHemelvaartDuitsLys van politieke partye in Suid-AfrikaSeisoenVierde Industriële RevolusieDurbanSpreeuSeksSirkusKindersiektesKunsNoord-Sotho (taal)TelevisieWoordLatynStam (taalkunde)KerngeneeskundeHulpwerkwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDermpoliep🡆 More