Morgan Tsvangirai

Morgan Tsvangirai (10 Maart 1952 – 14 Februarie 2018) was 'n Zimbabwiese leierpolitikus.

Hy het die Movement for Democratic Change, die grootste opposisieparty in Zimbabwe, gelei. Vanaf 15 Februarie 2009 tot 11 September 2013 het Tsvangirai onder president Robert Mugabe as eerste minister van Zimbabwe gedien.

Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai in 2009

Eerste minister van Zimbabwe
Ampstermyn
15 Februarie 2009 – 11 September 2013
Vise Thokozani Khuphe
Arthur Mutambara
President Robert Mugabe
Voorafgegaan deur Robert Mugabe
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Leier van die Movement for Democratic Change-Tsvangirai
Ampstermyn
31 Maart 2005 – 30 Julie 2013
Voorafgegaan deur Nuwe amp

Leier van die Movement for Democratic Change
Ampstermyn
30 September 1999 – 31 Maart 2010
Voorafgegaan deur Gibson Sibanda
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Sekretaris-generaal van die Zimbabwe Congress of Trade Unions
Ampstermyn
10 Mei 1987 – 30 September 1999
Voorafgegaan deur Masotsha Ndhlovu
Opgevolg deur Wellington Chibebe

Persoonlike besonderhede
Gebore (1952-03-10)10 Maart 1952
Gutu, Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe)
Sterf 14 Februarie 2018 (op 65)
Johannesburg, Suid-Afrika
Politieke party ZANU (voor 1987)
ZANU-PF (1987–1999)
MCD (1999-2005)
MDC - Tsvangirai (2005–2018)
Eggenoot/-note Susan Tsvangirai (1978–2009; haar oorlede)
Elizabeth Macheka (2011–2018; sy oorlede)
Kind(ers) 7
Religie Christendom
Handtekening Morgan Tsvangirai

Tsvangirai is op 14 Februarie 2018 in Johannesburg oorlede aan kolorektale kanker.

2008-verkiesings

Morgan Tsvangirai 
Morgan Tsvangirai ontmoet Barack Obama in 2009
Morgan Tsvangirai 
Morgan Tsvangirai ontmoet Hillary Clinton in 2010

Tsvangirai het by Zimbabwe se verkiesing op 29 Maart 2008 waarskynlik die absolute meerderheid van die stemme gekry, maar nadat die regeringsparty en Robert Mugabe nie daarmee tevrede was nie word alle stemme oorgetel. Die tweede rondte van die verkiesing word op 27 Junie gehou, maar Tsvangirai onttrek homself noodgedwonge as kandidaat voor die verkiesing, weens vrees vir sy eie lewe en dié van sy ondersteuners.

Op 12 September 2008 word gerapporteer dat Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai 'n magsdelingsooreenkoms geteken het.

Verwysings

Verdere leeswerk

  • (en) Chan, Stephen (2005). Citizen of Africa: Conversations with Morgan Tsvangirai. Bethesda: Academica Press. ISBN 1-933146-22-2.
  • (en) Bizos, George (2007). Odyssey to Freedom. Houghton: Random House. ISBN 978-0-9584195-8-1.
  • (en) Hudleston, Sarah (2005). Face of Courage: Morgan Tsvangirai. Kaapstad: Double Storey. ISBN 978-1-77013-005-0.

Eksterne skakels

Tags:

Morgan Tsvangirai 2008-verkiesingsMorgan Tsvangirai VerwysingsMorgan Tsvangirai Verdere leeswerkMorgan Tsvangirai Eksterne skakelsMorgan Tsvangirai10 Maart14 Februarie19522018Movement for Democratic ChangeRobert MugabeZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VeeartsSamestellingMenseregteKaapstadHidroëlektrisiteitPesachWaterkringloopAarde se atmosfeerGetalKlein-KarooChemiese elementAprilMetamfetamienSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pubiese hareSuikerbekkiesMetaalLys van Suid-Afrikaanse skrywersAardverwarmingLyfstraf in skoleSeksuele opwekkingWhatsAppOorstromingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameJan-Willem BreureRugby, WarwickshireTweede VryheidsoorlogLiefdePoesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNierMosesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDonderstormSeksHelga UysHarry KerrDawidKarakteriseringSuid-Afrikaanse randSkoolAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHemelBesemLiewe HeksieWayback MachineToekoms van die AardeBreinBoer Soek 'n VrouKoos KombuisErfenisdag (Suid-Afrika)BlaarNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaInligtingstegnologieHoofpynMagnesiumHorlosieHoofstadKarooHokkieStilleweBokmakierieTekstielGNU-lisensie vir vrye dokumentasieInfeksieAborsie in Suid-AfrikaVoornaamwoordEugenetikaMikro-ekonomieVerdampingVulkaanMartin Luther King jr.Geskiedenis van Suid-AfrikaDokter🡆 More