Bergwasbessie: Boom spesie

Die bergwasbessie (Morella microbracteata) is 'n boom, dit lyk meer soos 'n struik, wat voorkom in Mpumalanga tussen Lydenburg en Graskop asook by Nyanga in Zimbabwe.

In Mpumalanga is daar drie populasies wat slegs 250 in totaal is. Die boom kan tot 3 m hoog word. Die boom se FSA-nommer is 37.2. In Engels staan die boom bekend as die Mountain Waxberry.

Bergwasbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fagales
Familie: Myricaceae
Genus: Morella
Spesie:
M. microbracteata
Binomiale naam
Morella microbracteata
(Weim.) Verdc. & Polhill, (1934)
Sinonieme
  • Myrica microbracteata Weim.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SprokieMisdaadNasiebouSelfieAkkedisOopbroninhoudLOutismeLionel MessiTranspirasieAfleiding (taalkunde)MierleeuWilna SnymanBynierAt BothaSeksismeAntisemitismeSwartwitpensAardedagDesmond TutuTwaalf Stamme van IsraelPikkewynVulvaDokterDoopDie GelofteGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMaroela MediaSeksueel oordraagbare infeksieIntensiewe vormOogproblemeFinansiële staatTweede WêreldoorlogGroot TrekBelvidere Holy Trinity-kerkGemeenskapsorganisasieVigsKoorsblaarSeekoeiHerfsIranGautengKewerIvan ZimmermannNarsistiese persoonlikheidsteuringRuslandVlagterminologieNG gemeente JansenvilleModeontwerpGroepsdrukKlem-in-die-kaakNetbalKlimaatLongontstekingVraag en aanbodGoogleKompasAfrikaanse Protestantse KerkNiersteenDemokratiese Republiek die KongoBrugKameelNiemetaalHemelvaartLewerEreksieNederduitse Gereformeerde KerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAlliterasieMuskietMagnesiumGqeberhaFranklin D. RooseveltIngenieursweseOvulasie🡆 More