Moreletaspruit: Rivier in Suid-Afrika

Die Moreletaspruit is 'n rivier in Gauteng, Suid-Afrika.

Dit is 'n sytak van die Hartbeesspruit. Die naam is afgelei van moretla, die Sothonaam vir die rosyntjiebos (Grewia flava).

Moreletaspruit
Moretelerivier; Morelettaspruit
Moreletaspruit in die Faerie Glen-natuurreservaat
Moreletaspruit in die Faerie Glen-natuurreservaat
Moreletaspruit in die Faerie Glen-natuurreservaat
Stroomgebied Gauteng
Oorsprong Pretoria-Oos
Monding Hartbeesspruit
Ligging van Moreletaspruit op 'n kaart (Gauteng)
Moreletaspruit
Moreletaspruit
Koördinate: 25°40′51.22″S 28°17′22.46″O / 25.6808944°S 28.2895722°O / -25.6808944; 28.2895722 28°17′22.46″O / 25.6808944°S 28.2895722°O / -25.6808944; 28.2895722

Ontstaan en roete

Die spruit ontspring in Moreletapark, Garsfontein en gedeeltes van die plaas Tweefontein in die ooste van Pretoria en vloei noordwaarts deur Faerie Glen, Lynnwood Glen, Lynnwoodrif, Lynnwood Manor en Murrayfield waar dit onderdeur die N4-nasionale pad vloei. Noord van die N4, vloei dit deur Val de Grace, Silverton, Waltloo en verby Eersterust waar dit onderdeur die R513-streeksroete vloei en by die Hartbeesspruit aansluit. Saam vloei hul daarna in 'n noordoostelike rigting tot in die Roodeplaatdam.

Geologie

Die Moreletaspruit is 'n standhoudende stroom wat deur verskeie sytakke gevoed word. Die bron van die stroom is uit die malmani-dolomiet wat in die suide van Pretoria gevind word. Die dolomiet is gespleet en stoor aansienlike hoeveelhede water, wat 'n paar fonteine laat ontstaan.

Verwysings

Tags:

GautengGrewia flavaHartbeesspruitRivierRosyntjiebosSuid-AfrikaSuid-Sotho

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anti-inflammatoriese middelWeervoorspellingWoudGeldDiamantKrokodilRelatiwiteitsteorieKrugerwildtuinGlobaliseringOrtopedieYstertydperkVormWêreld- Ekonomiese ForumGoogleKleurLetterkundePerdBreinkaartDomineeWeer (meteorologie)Tweede VryheidsoorlogVryheidsdagMisdaadromanParasitiese siektesWitbloedselIntensiewe vormNoord-KaapWatersuiweringWaarheid-en-versoeningskommissieCovid-19-pandemiePoesSkaakAnglisismeJakkalsFiksieVigsWesterse filosofieHulpwerkwoordKongo-krisisOopbroninhoudKonjunktivitisZack du PlessisKarooKriekBosvarkVerkragtingAfvalbestuurPseudowetenskapGroot GatSwangerskapDeelwoordRooibokEngelsStaalDistrik SesGroepsdrukKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSmaakOnderwerp (taalkunde)Herpes simplexMieliestronkNoag se arkSeisoenGawes van die Heilige GeesGewasboerdery in Suid-AfrikaDaggaAgtervoegselInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSuid-AfrikaMetaalGroepsgebiedewetSeekoeiKlereToekoms van die Aarde🡆 More