Morawiese Kerk

Die Morawiese kerk is in 1457 in Morawië (nou Tsjeggië) gestig.

Die kerk het sedertdien na ander lande versprei en daar is nou kerke gevestig in die VSA, Kanada, Nederland, Suriname en Suid-Afrika. Vandag is die kerk in Suriname die grootste Morawiese kerk. Die meeste gelowiges van die Morawiese kerk in Europa is Surinamiërs.

Morawiese Kerk
Sendingstasie te Genadendal (c.1849), deur George French Angas
Morawiese Kerk
Die Morawiese Sendingmuseum op Genadendal
Morawiese Kerk
Die Morawiese kerk op Genadendal

Geskiedenis in Suid-Afrika

Die Morawiese kerk is in 1735 in Amsterdam, Nederland, gevestig onder leiding van Friedrich de Watteville in IJsselstein, 'n vriend van Zinzendorf. Die kerk het van hier af sendingwerk onderneem na die Nederlandse kolonies, Kaap die Goeie Hoop en Suriname. In 1738 is die eerste sendingstasie in suider Afrika gevestig in Genadendal deur die Duitse sendeling Georg Schmidt. In 1808 is die tweede sendingstasie in suider Afrika gevestig in Groenekloof, later genoem Mamre.

Eerw. Latrobe het op sy visenteerreis (1815–1816) 'n plek vir 'n derde sendingstasie gesoek en gevind. Dit was in die ooste, by die Witterivier wat 'n tak van die Zondagsrivier is. In 1818 het eerw. Hans Peter Halbeck met sy werk begin en die sendingstasie Enon genoem.

In 1824 koop die kerk die plaas Vogelstruyskraal by Hans Peter Halbeck en stig die dorp Elim. Die Morawiese kerk in Elim besit ongeveer 7 500 akker grond binne Elim en is die grootse Morawiese Kerk in die Wes-Kaap.

Die Morawiese kerk op Elim beskik oor die oudste werkende kerkklok in Suid-Afrika. Dit dateer uit 1757 en kom vanuit Duitsland. Die klok was reeds byna 140 jaar in gebruik toe dit in 1911 aan die Elimkerk geskenk is. Die sendeling Lemmertz het die klok aanmekaar gesit.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

KanadaNederlandSuid-AfrikaSurinameTsjeggiëVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorsetselGewone drolpeerSiberiëAardbewingDie Stem van Suid-AfrikaOlifantGeelslangVerenigde State van AmerikaKoningAnrich HerbstLeeuDemokrasieNoord-KaapLys van elemente volgens simboolHerpes simplexKankerLetterlike en figuurlike taalgebruikPornhubAnglo-BoereoorlogKoekie (rekenaarwetenskap)AntoniemWoordKameelperdMagda van BiljonLikkewaanNieuwoudtvilleVoorhuidStuitjieAfkappingstekenKinderregteGesinsdagSuid-Afrikaanse randOos-KaapWaterhertSkaapSwedeGoogleSpookvoëlKanadese nasionale krieketspanAdolf HitlerDuitslandMorfologie (taalkunde)VolkekundeAfrikaansSerafín DengraKatISBN (identifier)DroomKlankverskynselsCobus RossouwAntjie KrogAngina pectorisWiki CommonsMosambiekChristeneAfrikaanse taalleerIntensiewe vormKoos du PlessisOnderwys in Suid-AfrikaDrie SusterskerkePerdKunsGoudPampoentjiesEmily HobhouseEuropese Suidelike SterrewagPersoonlikheidSusan CoetzerOrkaan GustavPaulus van TarsusVerkleinwoordTweede Wêreldoorlog🡆 More