Moorse Afgod

Die Moorse afgod (Zanclus cornutus) is vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot op die Aliwal-bank by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as Moorish idol.

Moorse afgod
Moorse Afgod
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Zanclus

Cuvier in Cuvier and Valenciennes, 1831
Spesie:
Z. cornutus
Binomiale naam
Zanclus cornutus
(Linnaeus, 1758)

Voorkoms

Die vis word 22 cm groot. Die volwassene het breë, swart strepe op 'n wit lyf met geel sye. Dit het 'n gepunte bek met 'n verlengde rugvin. Die volwassenes kom voor in koraal- en rotsriwwe.

Moorse Afgod 
'n Skets van 'n Moorse afgod.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Moorse Afgod VoorkomsMoorse Afgod Sien ookMoorse Afgod BronMoorse Afgod Eksterne skakelMoorse Afgod

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinderregteAppel (sanger)AkwariumOvulasieMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse randHemelBesemKameelperdEnsiklopedieDesmond TutuDieretuinPoesDonderstormSwangerskapHoofpynPornografieArmoedeverligtingVolstruisDramaRegardt van den BerghJudaïsmeGrootste rampe in Suid-AfrikaHennie MaasTradisionele literatuurFranklin D. RooseveltGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAfrikaanse woordelys en spelreëlsHolocaustVermontMis (weerkunde)MuishondKindersiektesAndré JacobsJames AlexanderKommunismeCleopatra VIIIgtiologieHarry PotterVleilandKorrupsieMobutu Sese SekoHeidelberg, GautengVratDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKarooDrinkwatervoorsieningSwartbewussynsbewegingRina HugoGriekse mitologieGNU/FDL-lisensieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHelga UysKaren MeiringNatuurbewaringBlourokkeAtoomSosiale mediaHeks van HexrivierCarike KeuzenkampPaarl GimnasiumWieg van die MensdomNederlandsLyfstraf in skoleVerantwoordelikheidKoggelmanderDepressie (gemoedstoestand)HartaanvalEreksieBrugSpelerposisies in rugbyWebblaaierKolonialismeMaagsweerWayde van Niekerk7de LaanInsek🡆 More