Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens

Moord is 'n misdryf waar 'n persoon se lewe met opset (doelbewuste rade) geneem word.

Die persoon wat die moord pleeg word die moordenaar genoem en die oorledene die vermoorde. As 'n persoon nie doelbewus doodgemaak word nie, staan dit eerder as manslag bekend.

Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens
Lande volgens internasionale moordsyfer per 100 000 inwoners, 2011:

   0–1

   1–2

   2–5

   5–10

   10–20

   >20

Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens
Beeld wat Kain se moord op sy broer Abel uitbeeld

Die straf vir 'n moordenaar is meestal lewenslange gevangenisstraf. In lande waar die doodstraf steeds gebruiklik is, kan die moordenaar tereggestel word.

Die eerste moord word in die Bybel in Genesis 4:8 beskryf waar Kain sy broer Abel doodslaan. In Eksodus 20:13 word die sesde gebod van die Tien Gebooie aangegee as: "Jy mag nie doodslaan nie."

Grade van moord

Verskeie jurisdiksies onderskei tussen verskillende grade van moord. Die onderskeid bestaan byvoorbeeld in Kanadese en Amerikaanse reg tussen moord in die eerste graad en moord in die tweede graad. Moord in die tweede graad is gewoonlik gemeneregmoord, terwyl moord in die eerste graad verswarende omstandighede behels. Die verswarende faktore van moord in die eerste graad hang van jurisdiksie af en kan bedoeling, voorbedagting of besinning insluit. In sommige jurisdiksies word moord deur middel van verwurging, vergiftiging, of afwagting as moord in die eerste graad behandel.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ManslagMens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieRumatiekHidroponikaBorrieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMoslemSenuweestelselAlvin BruindersAtriale fibrillasieDuitslandPriemgetalGianna MichaelsKlem-in-die-kaakStudievaardighedePaddaJan BlohmAppel (sanger)BloeddrukKunstenaarKabeljouLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsCarike KeuzenkampBrandmondsindroomVingerseksPornografiese akteurDikdermEvangelie volgens MarkusTheuns JordaanAnglo-BoereoorlogKiewieteLys van Suid-Afrikaanse musikante7de LaanKing's African RiflesAlkoholismeEreksieTafelbergBlaarMenseregteGeografie van Suid-AfrikaEvolusieMaanfaseMenslike penisgrootteWaarheid-en-versoeningskommissiePotchefstroomHoërskool Sentraal, BloemfonteinHomoniemPlat AardeSpringbokkeRuan PienaarNaaldboomMaselsMondGeskiedenis van AfrikaansMag (sosiale wetenskappe)Seksuele penetrasieJacques LootsDiepaartromboseAartappelGenitale vratGetalSeksPaul KrugerIerse nasionale rugbyspanProvinsies van Suid-AfrikaBlackie Swart (sanger)Jo BlackWena NaudéDesiré GardnerNamibiëMediaWikiAkuutMiltBynierDemensieKrieketSimon Petrus🡆 More