Mooimeisie

Die Mooimeisie (Chrysococcyx cupreus) is 'n koekoek in die Cuculidae familie.

Mooimeisie
Mooimeisie
Mannetjie by St. Lucia, KwaZulu-Natal
Mooimeisie
Wyfie te Eshowe, KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. cupreus
Binomiale naam
Chrysococcyx cupreus
(Shaw, 1792)
Mooimeisie
Chrysococcyx cupreus + Anabathmis newtonii

Verspreiding

Die Mooimeisie kom in die volgende lande voor:

Angola, Botswana, Burundi, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Rwanda, São Tomé en Príncipe, Senegal, Sierra Leone, Suid-Afrika, Sudan, eSwatini, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië, en Zimbabwe.

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik die groenrugkwêkwêvoëls as broeigasheer.

Ander name

  • Engelse naam: Emerald Cuckoo
  • Wetenskaplike naam: Chrysococcyx cupreus

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DubbelpuntLys van Afrikaanse televisiereekseRoofvoëlBronsSokkerBreyten BreytenbachWaarheid-en-versoeningskommissieKlopjagTarentaleSkarlakenkoorsDaggaRoofdierWebwerfEnkelvoudige sinOrthopteraJudaïsmeKolorektale kankerHeupDansNamakwalandGroot DepressieBynierVaginaWitbloedselGqeberhaPersoon (taalkunde)EmfiseemKolonoskopieDrakensbergeBek-en-klouseerHemelvaartsdagLys van bekende Suid-AfrikanersVoedselkettingHeks van HexrivierMenslike skeletCalviniaAsemhalingBelastingElektrodeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHomofoonVoortrekkersNatuurlike hulpbronNavorsingBestuiwingWikiWet op NaturellengrondWapen van Suid-AfrikaYouTubeToerismeKommunikasieDuitslandTikTokVlinderKindersiektesArendLimpopo (rivier)Bruin huisslangEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWaterpokkiesSeisoenHoofletterDirekte en Indirekte redeBTWAfrikaansHindoeïsmePolisieWitbankNatuurbewaringLys van Joodse feeste en herdenkingsVioolSkoolErosietipesGrondbesoedelingSuid-Afrikaanse WeermagSuid-Sotho🡆 More