Mooigussie

Die Mooigussie (Chaetodon guttatissimus) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Gorgeous gussy.

Mooigussie
Mooigussie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Subgenus:
Exornator
Spesie:
C. (E.) guttatissimus
Binomiale naam
Chaetodon (Exornator) guttatissimus
Bennett, 1833

Voorkoms

Die vissie word tot 12 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, van 1 - 70 m water. Die liggaam is bleekwit en vol kolletjies. Die rugvin is gelerig tot oranje van kleur en daar is 'n swart streep deur die middel van die stertvin. Daar is ook 'n swart streep van die dorsale vin af tot onder oor die oë. Die latynse naam guttatissimus beteken 'met baie kolletjies'.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Mooigussie VoorkomsMooigussie Sien ookMooigussie BronneMooigussie Eksterne skakelMooigussie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondFabelYouTubeSwartkwasmuishondIngenieursweseEngelsBybelKaapstadBoomslangEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaansOnderwysTropiese sikloonDikdermEkologieVryheidsmanifesImmunologieSekondêre sektor van die ekonomieWillie JoubertPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKlankLodewyk XVI van FrankrykBosluisbytkoorsBeleggingMona LisaLetterlike en figuurlike taalgebruikEjakulasieVarkgriepIdioomOopbroninhoudFinansiële staatOrthopteraKlimaatSuid-Afrikaanse GrensoorlogOnse VaderNedersettingOligopolieChristendomDiepaartromboseMandalaKartografieNederlandsLeeudoringstad-spoorwegrampVloeistofAfrikaMielieMuskietWiskundeVoortrekkermonumentSeevlakstygingHefboomEugenetikaKorrupsieOorkruipersNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHoofstadMensDonkieOntbossingRenteRumatiekVrystaatNatuurrampPubiese hareLetterkundeDirekte en Indirekte redeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPresident van Suid-AfrikaOlifantTradisionele literatuurPad na jou hartVennootskap🡆 More