Montmorillon: Dorp in die Franse département Vienne

Montmorillon is 'n dorp in die Franse département Vienne in Nieu-Akwitanië.

Dit is die hoofstad van die arrondissement van Montmorillon.

Montmorillon
Dorp
Die stadsaal van Montmorillon
Die stadsaal van Montmorillon
Wapen van Montmorillon
Wapen
Montmorillon is in Frankryk
Montmorillon
Montmorillon
Koördinate: 46°25′37″N 0°52′18″O / 46.42694°N 0.87167°O / 46.42694; 0.87167 0°52′18″O / 46.42694°N 0.87167°O / 46.42694; 0.87167
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesMontmorillon: Naburige munisipaliteite, Demografie, Susterstede Nieu-Akwitanië
DépartementMontmorillon: Naburige munisipaliteite, Demografie, Susterstede Vienne
ArrondissementMontmorillon
KantonMontmorillon
Regering
 • BurgemeesterYves Bouloux (2014–2020)
Oppervlak
 • Totaal57 km2 (22 vk. myl)
Hoogte
82–168 m (269–551 ft)
Bevolking
 • Totaal6 115
 • Digtheid110/km2 (280/vk. myl)
 • Somertyd[[UTC+2UTC+2]] (UTC+1)
Poskode
86500
Skakelkodes86165
Webwerfmontmorillon.fr

Die stad is tussen Poitiers en Limoges geleë en word deur die Gartemperivier deurkruis. Die kleimineraal montmorilloniet is na hierdie plek genoem.

Die dorp word as de Monte Maurilionis vir die eerste keer in 1093 beskryf.

Naburige munisipaliteite

Pindray Jouhet Journet
Sillars Montmorillon: Naburige munisipaliteite, Demografie, Susterstede  Saint-Léomer
Saulgé Bourg-Archambault en Lathus-Saint-Rémy

Demografie

Bevolking
1793 1800 1806 1821 1831 1836 1841 1846 1851
3 121 2 843 3 313 3 174 3 608 4 157 4 672 4 768 5 228
1856 1861 1866 1872 1876 1881 1886 1891 1896
4 968 5 130 5 203 5 010 5 105 5 128 5 158 5 268 5 284
1901 1906 1911 1921 1926 1931 1936 1946 1954
5 176 5 051 4 944 4 583 4 766 4 507 4 754 5 410 5 524
1962 1968 1975 1982 1990 1999 2006 2011 2014
5 743 6 034 6 685 6 954 6 667 6 898 6 584 6 319 6 155

Susterstede

Beroemde mense

  • Étienne de Vignolles, La Hire genoem, (1390–1443), Franse beampte tydens die Honderdjarige Oorlog, metgesel van Johanna van Arkel,
  • Paul de Ladmirault (1808–1898) Franse generaal-majoor en senator,
  • Joseph Carré (1870–1941), argitek,
  • Régine Deforges (1935–2014), romanskrywer,
  • Simon Pagenaud (1984–), Indycar renjaer.

Verwysings

Tags:

Montmorillon Naburige munisipaliteiteMontmorillon DemografieMontmorillon SusterstedeMontmorillon Beroemde menseMontmorillon VerwysingsMontmorillonArrondissementDépartementFrankrykNieu-AkwitaniëVienne

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooXenofobieAarverkalkingWeskusEugenetikaIntensiewe vormGregoriaanse kalenderDialoog in fiksieDonkieVerkleurmannetjieKunstenaarKlein vyf diereKeramiekAfrikaanse TaalmonumentRumatoïede artritisSeptimius AwardsBrandmondsindroomOogMenseregtedagLiesbreukNic de JagerOorkruipersBoer Soek 'n VrouIronieElektroniese of digitale mediaNierBernice WestSimon PetrusRooibokKostuumsLemoenZoeloesNoord-KaapCorioliskragOlimpiese SomerspeleStaatstoelaePeriodieke tabelBoelieryVerkoue23 AprilGasEkostelselDricus du PlessisAluminiumKanadaHondGreen PornoLien se lankstaanskoeneVaginale kankerStadGrondsoorteLeeuMartin Luther King jr.AkwariumWetenskapMandalaSirkelKnopiespinnekopSwart nasionalismeKolonisasieMeettegniekMierLyfstraf in skoleJudaïsmeKookpuntKaartPolisieLys van landeBrasiliëBosluisbytkoorsFanie ViljoenMieliestronkMark (ekonomie)Tradisionele Afrika-medisyneKonflik (proses)Afrikaans🡆 More