Vis Monnik

Die Monnik (Lophius vomerinus) is 'n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Namibië tot by Oos-Londen.

In Suid-Afrikaanse Engels staan die vis bekend as die Monk en in ander lande as die Devil anglerfish.

Monnik
Vis Monnik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Genus:
Lophius
Spesie:
L. vomerinus
Binomiale naam
Lophius vomerinus

Voorkoms

Die bokant van die vis is donker bruin tot groen grys en die onderkant is wit. Op die voorkop is daar drie stekels gevolg deur nog vier stekels bo-op die rug wat met 'n membraan verbind is, dan eers volg die dorsale vin. 'n Volgroeide vis kan tot 1 m lank word.

Habitat

Die vis is 'n bodemvoeder, dit leef tussen 67 – 485 m. Die wyfies skiet kuit in die somer. Die vis is goed gekamoefleer en lê op die bodem en wag vir sy prooi. Die vis gebruik baie min energie en kan vir lang tye sonder kos gaan. Die is vis eetbaar, slegs die agterste helfte van die vis verskyn in die vis markte.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Vis Monnik VoorkomsVis Monnik HabitatVis Monnik Sien ookVis Monnik Eksterne skakelVis Monnik BronVis Monnik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeugdagNatuurwetenskapGoogleTrappe van vergelykingNazi-DuitslandKlimaatTylaViëtnamoorlogGasSkildklierGalileo GalileiDeelstate van die Verenigde State van AmerikaDirekte en Indirekte redeSkerpioenAfrikaanse woordelys en spelreëlsStaalWikipediaAppel (sanger)LiesbreukWaterbesoedelingStaatstoelaeHoenderJan-Willem BreureKlinkerErfenisBewaringstatusOos-KaapOogMcDonald'sHibernasieJuan Antonio VillacañasPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteHeidelberg, GautengMagnetismeIngenieursweseBysteekSpreeuLemoenYsterAgtervoegselBoomMenstruasieRacheltjie de BeerInfeksieTennisWiskundige terminologieNelson MandelaEkonomiese sektorPaddaTolla van der MerweAustraliëBurgerregteKoerantIndiëPenisBeesvleisSeekoeiEienaamLys van Nederlandse skildersBreinAkademiaEmosieDialoog in fiksieMenseregtedagWaarheid-en-versoeningskommissieKTweede Nuwe JaarWaterpokkiesChloorGemeenskapsorganisasie1200EiffeltoringAlkoholismeDiskriminasiePlastiekChristiane Jaccottet🡆 More