Monica: Suid-Afrikaanse aktrise

Monica, die verhoognaam van Monica Burger, is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.

Haar debuutalbum, Monica, is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se "Project fame" en Egoli te sien gewees.

Monica
GeboortenaamMonica Burger
Beroep(e)Aktrise en sangeres (2004 - 2007); Student (Veeartsenykunde 2009 - huidig)
Jare aktief~2005
EtiketteJeamile

Monica was op 'n stadium met medesanger André Swiegers in 'n verhouding betrokke, maar die verhouding verbrokkel in 2006.

Monica is tans voltydse student aan die Fakulteit Veeartsenykunde te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria. Monica is reeds vanaf 2008 in 'n verhouding met die sanger van Mechanics of Happiness, James Donnelly.

Diskografie

  • Monica, 2005

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Monica DiskografieMonica VerwysingsMonica Sien ookMonica Eksterne skakelsMonicaAfrikaansEgoli: Plek van Goud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PikkewynKartografieKaapstadse waterkrisis 2015-2018WoordsoortLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TermietOlifantHarry PotterGoogleXenofobie in Suid-AfrikaVaginaEnkelvoudige sinKonsentrasiekampHemelvaartsdagSeksuele opwekkingVarkgriepSpierSosiale mediaHokkieLongontstekingSwart mensePerdKunsmatige intelligensieGroepsgebiedewetSeksMynbouNederlandsMolekuulOseaanLys van Kaapstad se voorstedePad na jou hartMusieksimboleSelfmoordGetalKunsmisLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNieuwoudtvilleRonelda KamferC. Louis LeipoldtHoofpynLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKookpuntDemokrasieKolonialismeSirkusFamilie (verwantskap)BevolkingsafnameFranse RewolusieKlavierPrimêre sektor van die ekonomieStikstofWoordeboek van die Afrikaanse TaalSonkragRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KangogrotteHibernasieBosluisMuskietGeprosesseerde kosSeksuele penetrasieSoortnaamSpelerposisies in rugbyLien se lankstaanskoeneNelson MandelaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEugenetikaKRymKanadaOranje-VrystaatAustraliëDesmond TutuDonderstormKostuumsDoelwit🡆 More