Mongu

Mongu is die hoofstad van Zambië se Westelike Provinsie (die eertydse Barotseland) en het in 2020 'n geskatte bevolking van 113 237 gehad.

Mongu
Mongu is in Zambië
Mongu
Mongu
Koördinate: 15°25′0″S 23°17′0″O / 15.41667°S 23.28333°O / -15.41667; 23.28333 23°17′0″O / 15.41667°S 23.28333°O / -15.41667; 23.28333
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieWestelike Provinsie
Bevolking
 • Totaal179 585
TydsoneUTC+2 (SAST)

Mongu is die provinsie se grootste dorp met meer as tweekeer soveel inwoners as die naasgrootste Sesheke. Dit bied alle moderne geriewe soos banke, vulstasies, 'n paar klein hotelle en winkels, waaronder die Suid-Afrikaanse kruidenierswarewinkel Shoprite. Die nabygeleë Nayuma-museum huisves interessante uitstallings oor die Lozi-stam se kuns en kultuur. Noord van die dorp is daar verskeie hengel- en kampeerplekke aan die bolope van die Zambezirivier.

Verwysings

'n Panorama vanaf Mongu.

Tags:

HoofstadWestelike Provinsie (Zambië)Zambië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIV/vigs in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogPornografieWaterstofVoortrekkermonumentKoerantVleilandPikkewynZoeloesPerdOlifantGalileo GalileiBelastingMandalaKewerTandbederfKlein-KarooEiffeltoringAfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyToestand van materieSeksuele penetrasieKunsOrgasmeBoelieryHulpwerkwoordJudaïsmeSoortnaamAfrikaanse TaalmonumentWet op NaturellengrondRugbyInentingDriedimensioneelSpelerposisies in rugbyHeks van HexrivierSatellietLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCleopatra VIIPersCarike KeuzenkampVerdampingBywoordChemiese element7de LaanHelpmekaar-kollegeLeonardo da VinciBraaiMaanTransatlantiese slawehandelAfro-AmerikanersNazi-DuitslandGeslagSteenkool in Suid-AfrikaBesoedelingKoolhidraatWaterbesoedelingLemoenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKeramiekEmosie23 AprilHoenderAluminiumJohannesburgMahatma GandhiSpringbokkeMiteKoperVrouMeettegniekGoudAsiëVolstruisKasteel die Goeie Hoop🡆 More