Mongoolse Tale

Die Mongoolse tale is 'n taalfamilie wat uit 15 tale bestaan en deur sowat 7,5 miljoen mense in Oos-, Suid- en Wes-Asië gepraat word.

Dié taalfamilie bestaan uit vier groepe, naamlik die Sentraal-Mongoolse en die Suid-Mongoolse tale, asook die tale Daur en Moghol, waarvan die laasgenoemde waarskynlik uitgestorwe is. Soms word die Mongoolse tale ook in ses takke verdeel: Dagoer, Oos-Mongools, Sentraal-Mongools, Moghol, Suid-Mongools en Kitan, waarvan Sentraal-Mongools uitgestorwe is.

Mongoolse tale
Geografiese
verspreiding:
Oos-, Suid- en Wes-Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Mongoolse tale
Onderafdelings:
Sentraal-Mongools
Suid-Mongools
Daur
Moghol (†)
Mongoolse Tale

Verspreiding van Mongoolse tale

Mongoolse Tale
Gebiede met 'n belangrike Mongoolse bevolking (in rooi). Die oranje lyn toon die grootste uitbreiding van die Mongoolse Ryk in die laat 13de eeu

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Mongools (6 miljoen), Kalmikies (360 800) en Boerjaties (329 100). Net in Binne-Mongolië van die Volksrepubliek China word vir die plaaslike Mongoolse taal nog die tradisionele Mongoolse skrif gebruik, terwyl in Mongolië asook vir Boerjaties en Kalmikies in Rusland die Cyrilliese alfabet gebruik word.

Sommige taalkundiges groepeer die Mongoolse tale saam met die Toengoesiese en die Turkse tale, soms nog met die Japannese tale, Koreaans en Ainoe, by die Altaïese tale, hoewel dit algemeen betwis word.

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Janhunen, Juha (2006). "Mongolic languages". In Brown, K. (red.). The encyclopedia of language & linguistics. Amsterdam: Elsevier. pp. 231–234.
  • (en) Janhunen, Juha (2003). The Mongolic languages. Routledge Language Family Series. London: Routledge. ISBN 0-7007-1133-3.

Eksterne skakels

Tags:

Oos-AsiëSuid-AsiëTaalTaalfamilieWes-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkerpioenDwelmmiddelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VoortrekkermonumentBukkakeMaroela MediaRudi ClaaseLiewe HeksieCleopatra VIIMiltVolstruisKappie (skryfteken)Racheltjie de BeerMarsPseudowetenskapMynbedryf van Suid-AfrikaMIVWikiMosesSwartbewussynsbewegingSkooluniformMenseregtedagGawes van die Heilige GeesPêrelSuid-AfrikaMangelEngelsAfrikaanse taalleerRymAfkappingstekenWieg van die MensdomDepressie (gemoedstoestand)SlaginstrumentTafelsoutAnglisismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGewone tarentaalRenosterKallie KrielInligtingNasionale VrouedagWikimedia-stigtingKasteel die Goeie HoopSoortnaamRugbySomerKaaps-Hollandse stylPlaattektoniekPornhubElandréGasAardverwarmingNazi-DuitslandMetaalKoranLys van kinderspeletjiesBoekLettergreepGroepsdrukFiela se kindBlourokkeOrale seksLys van Afrikaanse televisiereekseBundesligaMorfeemKonjunktivitisOorkruipersKlereIronieWêreldgeskiedenisSeisoenIslamBybel🡆 More