Moltenopas

Moltenopas is 'n bergpas in die Wes-Kaapprovinsie in Suid-Afrika.

Dit is geleë in die dorre Nuweveldberge, op die R381 tussen Beaufort-Wes in die Wes-Kaap en Loxton in die Noord-Kaap. Die pas bereik 'n hoogte van 1 524 m en het 'n maksimum helling van 1:10.

Moltenopas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Padbord wat die begin van die Moltenopas aandui.

Ligging Tussen Beaufort-Wes en Loxton
Hoogte 1 524 m
In Nuweveldberge
Pad R381

Die pas is in Mei 1881 voltooi en is na die eerste Eerste Minister van die Kaapkolonie, sir John Charles Molteno vernoem, 'n sakeman wat uitgebreide grond in die gebied besit het en Beaufort-Wes in die parlement verteenwoordig het.

Sien ook

Verwysings

22°33′44″O / 32.22605°S 22.56232°O / -32.22605; 22.56232

Tags:

Beaufort-WesBergpasLoxtonNoord-KaapNuweveldbergeR381 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolyChromatografieRobbeneilandDuitse maselsKlimaatKankerSkaakJSEElektrodeEweknienetwerkTolla van der MerweSeksposisieTweede WêreldoorlogCheslin KolbeSeksualiteitKatoenSuurstofGrondsoortePerdHartversakingVars waterInflasieDemokrasieBedreigde spesieYsbeerDroomEk is 'n Afrikaan (toespraak)Onse VaderAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMagnesiumWiskundeGeskiedenis van Suid-AfrikaRivierSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKhoikhoiMetafoorIoonMeningsverskil oor aardverwarmingLiefdeSwart nasionalismeMisdaadTafelsoutTamboraEuropaProstaatkankerDriedimensioneelStadTekstielOutismeTierVersamelnaamLys van politieke partye in Suid-AfrikaVaalrivierGriekwa-AfrikaansGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaReg tot ‘n gesonde omgewingEksponentKlopjagMeervoudVerkragtingWikimedia-stigtingOlifantAfrikaanse WikipediaMartin Luther King jr.KameelperdGroepsdrukEngelsGeskiedenis van AfrikaansAustraliëVoorsetselPablo PicassoTrappe van vergelykingTydSinkJudaïsmeCleopatra VIIJo Black🡆 More