Molatedidam

Die Molatedidam is 'n grondvultipe dam geleë in die Maricorivier naby Zeerust in Noordwes, Suid-Afrika.

Die dam is in 1986 voltooi met 'n wal wat 29 m hoog is en 'n bakmaat van 203 miljoen m3.

Molatedidam
Molatedidam
Amptelike naam Molatedidam
Ligging Zeerust, Noordwes
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 24°52′13″S 26°27′1″O / 24.87028°S 26.45028°O / -24.87028; 26.45028 26°27′1″O / 24.87028°S 26.45028°O / -24.87028; 26.45028
Dam in Maricorivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingsdatum 1986
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 29 m
Lengte van wal 260 m
Bakmaat 203 miljoen m3
Reservoir Molatedidam
Opvanggebied 8 707 km2
Damoppervlak 3600 ha

Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing en huishoudelike water. Die gevaarpotensiaal van die dam is as hoog gelys.

Molatedidam
Die damoppervlak

Sien ook

Tags:

DamMaricorivierNoordwesSuid-AfrikaZeerust

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderHondHamilton WesselsVrouSonSendelingposisieAprilStaalSelfmoordIronieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWeer (meteorologie)Jode in Suid-AfrikaAppel (sanger)EmfiseemEkonomie van Suid-AfrikaReënLys van landeSwitserlandKondensasiePapegaaieRefentse MorakeFiksieRutenium(III)chloriedKorrupsieSatellietDoopRoossenekalDieregeluideHoutLionel PetersonSwaweldioksiedOrthopteraGriekse mitologieSophie SchollMielieBorskankerCovid-19-pandemieSias ReineckeToestand van materieSarel Jacob PretoriusAkwariumGeskiedenis van AfrikaansXenofobieMetaalWynand StrydomKlawers (speelkaarte)NatuurbewaringLys van Afrikaanse skrywersGetalMIVKarooAnglo-BoereoorlogKrugerwildtuinJansenvilleLandbouApostelSuikersiekteInstagramNedersettingOnderwerp (taalkunde)JodeNarsistiese persoonlikheidsteuringNetbalAborsie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWebblaaierSeksHeelgetalNatuurrampPad na jou hartRobbie WesselsTaylor SwiftOligopolieKanker🡆 More