Mokosj

Mokosj of Makosj is die Slawiese godin van vrugbaarheid en die noodlot (kosj, kosjt – noodlot; die voorvoegsel ma- kan dalk ’n afkorting wees van Mat – ma).

Sy kom voor in die Primêre Kronieke en is die oudste van drie goddelike wewers van die noodlot.

Mokosj word verbind met vrugbaarheid, boere, grondbewerkers en weefwerk.

Verwysings

  • Max Vasmer, Russisches Etymologisches Wörterbuch (1979).

Verwysing

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Russiese Wikipedia-artikel ru:Мокошь

Tags:

Primêre KroniekeSlawiese mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceInternetGroot GatVioolSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSwartkwasmuishondFotosinteseMenseregteOorkruipersElandréD.J. OppermanWoordeboekWoestynSomerTsoenamiTrappe van vergelykingMaagsweerTradisionele literatuurJavaScriptToerismeMediese diagnoseAardkorsSportWaterstofStudievaardighedeMona LisaDomkragWetenskapAbstraksie (rekenaarwetenskap)InflasieFrankrykTransatlantiese slawehandelAfleiding (taalkunde)BTWLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieRefentse MorakeVoortrekkermonumentProstaatkankerHefboomSonMenseregtedagAnglo-BoereoorlogBurgerregteKunsmatige intelligensieKoperVroueregteLys van nedersettings in Suid-AfrikaSwaweldioksiedSinoniemNatuurlike hulpbronDistillasieInnes en Franna BenadéWinnie Madikizela-MandelaMarie AntoinetteBreinSydneySikloonDroogteAfrikaanse WikipediaMiljardCovid-19-pandemieAfrikanerweerstandsbewegingFilistyneHartMisdaadromanKlimaatsverandering in AfrikaMaselsMangelBywoordSokkerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVloeistofBreinkaartFacebookSatelliet🡆 More